The Boho Cave
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenhurststraat 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Boho Cave bied selfsorgverblyf op die eienaar se erf in Welcome Glen, 'n klein dorpie wat tussen die Suidelike Skiereiland se berge versteek is. Die woonstel is net 'n entjie se ry vanaf Boulders Beach en Kalkbaai. Dit is ideaal vir gaste wat van die huis af werk en vir vakansiegangers.
Die woonstel het 'n boho-tema, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het ook 'n aparte toilet. Gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien.
Die oopplankombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskas, 'n tipe lugbraaier-oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, 'n TV met Netflix en gemaklike rusbanke, en dit lei na 'n privaat dek met 'n swembad en 'n ingeboude braai.
Gratis WiFi met 'n UPS-stelsel en parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig is beskikbaar.
Hierdie woonstel is nie geskik vir kinders nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Laurette Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Glenhurststraat 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenhurststraat 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap