Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boom Haus

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Christiaanstraat 16, Penzance Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R820 R738 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Boom Haus is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis wat op die Penzance Estate in Houtbaai versteek is. Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n knus, rustige wegbreek.

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-kothuis het 'n etenstafel en gemaklike sitplek.

Gaste het toegang tot 'n Jacuzzi waar hulle kan ontspan en gehaltetyd saam deurbring. Die kothuis is naby plaaslike geriewe en avontuur-aktiwiteite in die natuur geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Christiaanstraat 16, Penzance Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
R820 R738
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
R820 R738
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Christiaanstraat 16, Penzance Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA203434e67280f7d3bc91692f5fbc25497776edb656b235ed9c55796d6d4c3f76297629819b928263b7e1fab35ed491971803?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R738 per nag (plek vir 2) 16 Christiaan Street Penzance Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.033673834776 18.361745666865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang