Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Booth Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Booth Cottage bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel op die Longacres Country Estate in Langebaan. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat vir die aan die Weskus wil bly.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie eenheid met lugversorging het 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Dié kothuis is reg langs die Booth Coffee Shop geleë waar gaste 'n heerlike ontbyt en middagete kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Carien G
Gesin met klein kinders
5.0
Dis was 'n rustige plek met baie bezienswaardighede. Ons het baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Jul 2024
Glenn E
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous! Awesome! Fabulous! Recommended!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Magdeline P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig en veilig. Die plekke was baie lekker en het dit geniet.
Apr 2024
Dirk G
Saam met lewensmaat
4.8
Vriendelike ontvangs, gerieflike en goed toegerus. Ideaal vir 'n paar dae. Was baie lekker. Baie goed ingerig.
Jan 2024
Lauren C
Saam met lewensmaat
4.6
Happy customers indeed. We were extremely happy with our stay. The location offered peace and quiet, and it's exactly what we needed aw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jadene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Booth Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA124b484789dac307b86ccaf283c2d6dbacde6357b5f41618cb81dcbcba578e83d4bf7b1ac8f8025ffd8bcd7aaae02f570b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 59 Loop Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.041259692975 18.055530471793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang