The Booth Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Booth Cottage bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang, in die Longacres Country Estate, Langebaan. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat 'n naweek aan die Weskus wil deurbring.
Dié woonstelletjie bied slaapplek aan 2 volwassenes. Daar is 'n koningingrootte-bed, wat ook geskei kan word in 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die woonstelletjie het ook lugversorging en die kombuis is met 'n lugbraaier, enkel gasstoof,mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.(Die eenheid beskik nie n tv nie-geniet die rustigheid)
Buite is 'n privaat stoep met sitplek en losstaande braaigeriewe. Hierdie kothuis is langs die Booth Coffee Shop geleë, waar gaste ontbyt of middagete kan geniet. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jadene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Booth Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Longacres Country Landgoed Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang