Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Booth Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Booth Cottage bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die Longacres Country Estate, Langebaan geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie wat vir die naweek aan die Weskus wil wegbreek.

Hierdie woonstel kan gemaklik 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Gehalte linne, badhanddoeke en seep word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie eenheid met lugversorging het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Netflix beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat patio met buitesitplek en braaigeriewe. Dié kothuis is reg langs die Booth Coffee Shop geleë waar gaste 'n heerlike ontbyt en middagete kan geniet en bied ook 'n oerwoudgimnasium vir kinders om in te speel. Gaste word veilige parkeerplek op die perseel gebied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Booth Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jadene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Booth Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA124b484789dac307b86ccaf283c2d6dbacde6357b5f41618cb81dcbcba578e83d4bf7b1ac8f8025ffd8bcd7aaae02f570b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 59 Loop Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.041259692975 18.055530471793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang