The Boshoff
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Thandi T - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect.
Tom M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
The Boshoff se terugvoer
Tom baie dankie vir die vriendelike resensie, ons waardeer dit opreg. Wonderlike gaste soos julle familie maak ons taak werklik aangenaam en baie maklik. Baie dankie.
Andre V - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlk, asemrowend.
Carl D - Aug 2021
Algehele gradering
Gemoedsrus!
The Boshoff se terugvoer
Carl en reisgeselskap,
Baie dankie vir die vriendelike woorde, dit word opreg waardeer.
Dit was net 'n voorreg en 'n geweldige plesier om julle by The Boshoff the ontvang.
Baie dankie dat julle ons huis so mooi behandel het en dat julle waarlik "model gaste" was.
Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te akkommodeer.
Vriendelike groete
Wanda Boshoff
Corrie V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker ruim huis en parkering. Vriendelike gasvrou.
The Boshoff se terugvoer
Corrie, baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was net 'n plesier om julle te huisves en ons hoop van harte dat ons julle sommer spoedig weer in Durban sal verwelkom!
Brian D - Des 2020
Algehele gradering
A very pleasant and memorable one.
The Boshoff se terugvoer
Brian, thank you for taking the time to leave such friendly words. It was only a pleasure to host you.
William H - Mei 2018
Algehele gradering
A perfect place around Durban.
The Boshoff se terugvoer
William
Julle was voorwaar die toonbeeld van die ideale gaste waarna elke gasvrou uitsien. Baie dankie daarvoor en ek hoop van harte, dat ons julle spoedig weer in die toekoms sal verwelkom.
Groete
Wanda
Shane S - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties. Skoon, netjies en Wanda is 'n puik gasvrou!
The Boshoff se terugvoer
Shane, baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was my plesier en ek hoop van harte dat ons julle weer in die toekoms as gaste kan ontvang.
Groete
Wanda
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beaumont-weg 99, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang