The Boshoff
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beaumont-weg 99, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Boshoff is in die kuswoonbuurt Bluff in Durban geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n hanetreetjie vanaf ongerepte strande en verskeie besienswaardighede.
Verblyf beskik oor 5 eenhede met slaapplek vir 10 gaste. Die eenhede is The Boshoff Compact Double, The Boshoff Comfy Spot, The Boshoff Corner King, The Boshoff Garden Cottage en The Boshoff Suite.
The Boshoff Garden Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en WiFi.
The Boshoff Suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en WiFi.
The Boshoff Compact Double bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en WiFi.
The Boshoff Corner King bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en WiFi.
The Boshoff Comfy Spot is ideaal vir gaste wat op soek is na spasie en gemak. Die slaapkamer-vleuel het 'n gemaklike slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n ruim leefarea met 2 gemaklike banke en TV met Netflix, asook 'n kombuisie met al die geriewe wat gaste by hulle huis geniet. Die badkamer het 'n groot bad, toilet and 'n wasbak. Daar is gratis WiFi en parkering, asook 'n onderdak stoep area met 'n draagbare braai.
Gaste kan verskeie aktiwiteite soos swem, branderplankry, visvang, duik, vlieërplankry, gholf en seilbootvaarte geniet binne 'n 20km radius vanaf The Boshoff.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beaumont-weg 99, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Boshoff het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ocean View Ansteys Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beaumont-weg 99, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang