Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bostokelos Guest House and Spa

Gastehuis

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies


Netheid
3.0
Ligging
2.7
Waarde vir geld
2.4
Diens
3.3
Veiligheid
2.5
Petra T
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2021

Nie baie goeie tuiste gehad nie. Positiewe punte: Baie goeie diens. Negatiewe punte: Spa is baie duurder as die in Centurion. Geen water tydens ons verblyf a.g.v. noodgedwonge afskakeling van reservoir. Die beddegoed was hier en daar stukkend maar wel skoon. Die spa en restaurant is nie op die perseel nie, maar personeel ry jou wel rond waar jy wil wees. Ons was baie onseker oor die veiligheid in die area. Nie goeie parkering vir gaste om te kom en gaan nie, geen hek remote/sleutel om self oop te maak om in te kom in die aand nie, moet personeel wakker bel om te kom oopsluit.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ray M
Kort verblyf
3.2
Des 2020

Ekwivalent van AirBnB vir enkelpersoon. "Lock up and go". Geen relings of ingeboude kaste vir klere ophang nie. Leef uit tas. Geen spieël by toiletwasbak, bad, bed en toilet met wasbak in een vertrek sonder afskorting. Geen vensters behalwe glydeur by buiteingang. Geskik vir motorfietsryer met rugsak, waterbottel en kamerasak. Geen afsonderlike motorparkering, inwoners parkeer agter mekaar op enkelblad by ingangshek (hou moontlik straatlopers uit in die nag). Losstaande twee meter hoë spieël teen die muur langs die bad. Skeer op rand van bad om die gesig te draai na die spieël. Vermoedelik onvoltooide uitleg. Dit is nie bekend vir my hoe die ander vertrekke met gesinne of pare intern voorkom nie en as gevolg hiervan kan ek nie net Bostokelos aanbeveel op grond van my ervaring met die enkelvertrek waar ek oornag het nie. Ek sou hierdie vertrek definitief aanbeveel vir twee persone wat op reis is met een motorfiets om te oornag wanneer die pad te lank raak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nadia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2019

Dit was privaat en goeie gasvryheid. Die restaurant en spa was nie op die perseel soos adverteer nie. Maar verblyf was baie aangenaam. Sal weer daarvan gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lizet R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2018

Fantastiese gasvryheid en uitstekende diens. Matrasse op beddens kan dalk net in die nabye toekoms vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Okt 2018

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2017

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roche O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Okt 2017

Nie wat advertensie sê nie. Plek het baie potensiaal. Onderhoud laat veel te wense oor! Alles is daar maar baie werk nie behoorlik nie! Waterdruk ook ’n groot frustrasie!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Elize N
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2017

Uitdaging met geraas en privaatheid. Die eerste aand nie geslaap nie, want die persoon in die kamer bo ons het geraas op houtvloer. Tweede aand is ons opgegradeer na 'n ander huis. Bed vreeslik ongemaklik en die TV heelnag in hoofhuis geblêr, weer niks geslaap nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Benita N
1 nag Saam met vriende
1.8
Sep 2017

Die swembad het nie gewerk nie, die plek was nie dieselfde as die foto's op die webblad nie. Nie skoon nie. Die Jacuzzi was lekker. Die plek was nie skoon nie, miere oral. Die bed se springs steek deur en baie ongemaklik. Die swembad was buite werking. Die plek waar mens bly is nie dieselfde plek as op die webwerf nie. Die kos was baie lekker van Stonewall Cafe.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Khaya M
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Jul 2017

The establishment was not ready to receive and everything was just a mess. The pool was not heated and no Jacuzzi apparently because of a fire. The booked 8th room was never available and instead the owner wanted to host two couples in 1 room or convert a dining room into a bedroom. I did not accept this and honestly would request a refund for this room that was never provided, as booked and confirmed. The cleanliness left much to be desired. Owner kept on coming to prepare meals for other guests, at his other places, disturbing the peace whilst we were still in bed. Dogs allowed in the house and a parrot that couldn't keep silent. Much more work needs to be put into place for this establishment can receive good reviews.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Jon Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkatstraat 402, Vaaloewer, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1ZTA0YWNlLWU5OGYtNGJjYy1iYzZmLTZjYWYyNDRlMTNmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 10 5 1 3 402 Meerkat Street Vaalower 1911 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -26.729909809507 27.596129107842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang