Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boston Guest House

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
4.3
Geoffrey G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker huislike atmosfeer en vriendelike diens. Baie lekker gebly. Die gasvroue is te pragtig. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monic J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie vriendlikheid ervaar! Magrieta is wonderlik! Altyd gereed om te help en sy gaan uit haar pad om mens tevrede te stel. Baie lekker ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoff L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Waarde vir geld. Het baie lekker gebly. Baie vriendelike staff.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco F
1 nag
4.8
Mei 2024

Was na 'n baie lang dag mooi gehelp om die beste verblyf te kry moontlik. Dankie. Ek is mal oor die badkamers! Die ontbyt is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Aug 2024

Goeie, ruim kamers en badkamers! Maar geen koffiegeriewe in kamers nie. Baie lekker, maar tuinwoonstel is baie beknop en geen ketel nie. Ook geen stoel in kamer nie. Gelukkig het ons toestemming gekry om naby ons kamer te parkeer deur by agterste hek in te gaan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2023

Kort, maar aangenaam. Dit is 'n mooi en karaktervolle ou herehuis wat mooi opgeknap word. Daar is seker hier en daar klein goedjies wat sou kon verbeter, soos 'n paar glase in die kamer om die nagtelike dors te les. Dis egter min genoeg en ons sal weer van die plek gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tladi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2023

Excellent. It was a great stay with friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christelle L
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2023

Satisfying but not exceptional. It would have been nice to have a kettle and coffee in the room as we like our coffee before bed and in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marianne K
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2023

Ons was egter effe teleurgesteld in die gerief/geriewe beskikbaar. Voorafkommunikasie ten opsigte van die tyd van aankoms en verwelkoming tot die verblyf was professioneel en gerusstellend. Die ontvangs was baie vriendelik en professioneel. Die ligging is uiters gerieflik aangesien ek by die Tygerbergkampus moes wees. Op die oog af was die kamer netjies en skoon. Ons kon egter nie op die WiFi inskakel nie. Ek aanvaar dat die eienaars nie daarvoor verantwoordelik gehou kan word nie. Met die instap het daar 'n reuk van sigaretrook gehang. Ons was nie in kennis gestel dat die kamer nie rookvry is nie, aangesien ons dit as van uiterste belang beskou. Die tweede onaangename verrassing was 'n aanpaksel in die toilet. Daar was 'n pragtige, skoon, wit duvet oor die bed, maar geen laken nie. Die feit dat daar nie 'n koffiestasie in die kamer was nie, en dat koffie en tee net in 'n gemeenskaplike area gemaak kan word is ongerieflik en nie gebruikersvriendelik nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 115

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincoln-straat 12, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc333b144f6ba177bbb89cea5d2c90e5595fc674f44a7775223e616973877902e85c0dee8dccd93b7e1cf09c6f4482e564af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 12 Lincoln Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89991 18.618887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang