Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boston Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincoln-straat 12, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Boston Guest House bied begrotingsvriendelike oornagverblyf sentraal geleë in Bellville in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit is 'n ideale opsie vir óf 'n vinnige wegbreek óf vir korporatiewe reisigers wat in die Moederstad wil wees.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 9 kamers met lugversorging wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is óf ingerig met 'n dubbelbed óf 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n bad of albei. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi en 'n TV met oop uitsig in. Sekere kamers het 'n privaat ingang of 'n privaat balkon met buitesitplek. Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike gastesitkamer en -eetkamer.

Dié eiendom het veilige parkeerplek asook maklike toegang tot hoofroetes en die N1. Die ligging van hierdie eiendom is naby baie winkels en restaurante asook Tygervallei Winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Geoffrey G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker huislike atmosfeer en vriendelike diens. Baie lekker gebly. Die gasvroue is te pragtig. Uitstekende diens.
Jul 2024
Monic J
Saam met vriende
5.0
Baie vriendlikheid ervaar! Magrieta is wonderlik! Altyd gereed om te help en sy gaan uit haar pad om mens tevrede te stel. Baie lekker ondervinding.
Des 2023
Christoff L
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Het baie lekker gebly. Baie vriendelike staff.
Mrt 2023
Jaco F
4.8
Was na 'n baie lang dag mooi gehelp om die beste verblyf te kry moontlik. Dankie. Ek is mal oor die badkamers! Die ontbyt is uitstekend.
Mei 2024
Antoinette V
Besigheidsreis
3.6
Goeie, ruim kamers en badkamers! Maar geen koffiegeriewe in kamers nie. Baie lekker, maar tuinwoonstel is baie beknop en geen ketel nie. Ook geen stoe...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 115

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lincoln-straat 12, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Boston Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincoln-straat 12, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc333b144f6ba177bbb89cea5d2c90e5595fc674f44a7775223e616973877902e85c0dee8dccd93b7e1cf09c6f4482e564af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 12 Lincoln Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89991 18.618887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang