Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boudoir

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Belinda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Alreeds hierbo gesê. Die beste plek waar ons in jare gebly het. Dit was 'n ongelooflike naweek. Die verblyf was so lekker dat ons nie wou terugkom nie. Ons sal weer en weer teruggaan. Reg in die middel van die dorp waar alles gebeur sonder geraas, maar 'n feestelike avontuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfection. Perfect stay in a perfect town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

The Boudoir is baie sentraal. The Boudoir is bo 'n lekker winkel wat verskeie wyn verkoop en is loopafstand na soveel ander winkels wat die mooiste goedtjies verkoop. Al sit jy op jou stoepie is dit tog so lekker om soveel mense te sien wat die Riebeek Kasteel saam met jou geniet. Die verblyf is pragtig en is fantasties. Ons sien julle weer baie dankie vir 'n wonderlike ervaring. Die Here Seën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Mees aangenaamste verblyf. Die beste verblyf eenheid in Riebeek-Kasteel. Groot eenheid met alles wat jy benodig en stap afstand na alle restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Cute stay. It was a cute little spot in a great location. Has all the amenities you would need. The only downside is that we didn't have hot water to shower in the mornings. We were told to be sparing with the hot water due to a solar power system and the geyser switching off late afternoon. We were assured that if we didn't shower in the evening, there would still be hot water in the morning, but unfortunately, there wasn't. I'm sure in summer time this won't be a problem, but it was an inconvenience for a winter stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Isolde Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 32, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ceec02a618f909c683743f59c8c88208c319534bc4ef13133693864d472c590fbcbb3e1a4813f0a8c346cf6366c8459793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 32 Main Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383502913586 18.896279313492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang