Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boudoir

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 32, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Boudoir is 'n bekoorlike dakwoonstel bokant The Wine Kollective-winkel in Riebeek-Kasteel. Hierdie unieke eiendom spog met 'n uitstekende ligging reg in die hartjie van die dorp, met 'n verskeidenheid restaurante en winkels binne maklike bereik.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed om 'n kind te akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en koffiemasjien. Die leefarea beskik oor gemaklike stoele, 'n etenstafel en 'n TV. Die woonstel maak oop op 'n privaat balkon met lieflike uitsigte oor die berge en die dorp.

Onder wag The Wine Kollective, wat gaste die geleentheid bied om van die beste wyne wat in die area geproduseer word te proe. Verder kan gaste die verskeie spesialiteitswinkels, delis en restaurante in die dorp verken. Buitelug-entoesiaste kan perdry, bergfietsry, sterrekyk, voetslaan en voëlkyk in die area geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Belinda D
Saam met lewensmaat
5.0
Alreeds hierbo gesê. Die beste plek waar ons in jare gebly het. Dit was 'n ongelooflike naweek. Die verblyf was so lekker dat ons nie wou terugkom nie...
Sien meer
Jun 2024
Dylan K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfection. Perfect stay in a perfect town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Marius L
Saam met lewensmaat
5.0
The Boudoir is baie sentraal. The Boudoir is bo 'n lekker winkel wat verskeie wyn verkoop en is loopafstand na soveel ander winkels wat die mooiste go...
Sien meer
Sep 2023
Alta S
Saam met lewensmaat
4.6
Mees aangenaamste verblyf. Die beste verblyf eenheid in Riebeek-Kasteel. Groot eenheid met alles wat jy benodig en stap afstand na alle restaurante en...
Sien meer
Jan 2024
Nicolene M
Saam met lewensmaat
4.0
Cute stay. It was a cute little spot in a great location. Has all the amenities you would need. The only downside is that we didn't hav...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Isolde Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 32, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Boudoir het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 32, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ceec02a618f909c683743f59c8c88208c319534bc4ef13133693864d472c590fbcbb3e1a4813f0a8c346cf6366c8459793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 32 Main Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383502913586 18.896279313492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang