Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders 104

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 20 Feb 2025 tot 19 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 949 R1 462 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Boulders 104 is 'n strandwoonstel in Compensation-weg in Ballitobaai. Hierdie gerieflike ligging is naby 2 winkelsentrums en is die perfekte wegbreek vir gesinne en reisigers wat 'n kuswegbreek soek.

Hierdie bekoorlike woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer spog met 'n privaat balkon met 'n pragtige see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea beskik oor 'n slim-TV met DStv-kanale. Die sitarea lei na groot balkon met buitemeubels en 'n see-uitsig.

Daar is 1 aangewese motorafdak en 1 aangewese parkeerplek vir gaste. Gaste het toegang tot die kompleks se gedeelde geriewe wat 'n hysbak, swembad en braai-area insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 218

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Boulders 104 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 949
R 1 949 R 1 462
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 949
R 1 949 R 1 462
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9714566d54543efdd28bec1467f009da7619fa1ef48ad094698946cd2c4c9770ced020a9a1b72ffc69c61df9f9466d41f1b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 949 nouVanaf R1 462 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 84 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.536670505121 31.221765734459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang