Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders 104

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 949 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Boulders 104 is 'n woonstel aan die strand in Compensationweg in Ballitobaai. Die ligging is gerieflik, met 2 nabygeleë winkelsentrums binne stapafstand of 'n kort entjie se ry weg en bied die perfekte wegbreek vir gesinne en reisigers wat 'n kuswegbreek soek.

Hierdie bekoorlike woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir tot 6 gaste in sy 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die kamer spog met 'n privaat balkon met pragtige see-uitsigte. Beide tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n slim-TV met DStv-kanale en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die sitkamer maak oop op 'n ruim balkon met buitemeubels wat see-uitsigte bied.

Daar is 1 toegewese motorafdak en 1 toegewese parkeerplek vir gaste se gebruik. Gaste het toegang tot die gedeelde geriewe binne die kompleks, wat 'n hysbak, swembad en braai-area insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 126

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 949
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 949
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9714566d54543efdd28bec1467f009da7619fa1ef48ad094698946cd2c4c9770ced020a9a1b72ffc69c61df9f9466d41f1b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 949 per nag (plek vir 6) 84 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.536670505121 31.221765734459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang