Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders 206

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Coertzen V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Goeie see uitsig, goed ingerig en gerieflik naby aan die strand en padjie. Verblyf was heerlik. Plek is goed ingerig en gerieflik naby aan die padjie en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizel M
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Voldoende plekkie vir familie en loopafstand van die strand. Die swembad was ongelukkig buitewerking gedurende ons kuier. Ons sal definitief weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Was baie lekker, alles het glad verloop. Die plek is netjies en skoon, baie sentraal geleë met 'n asemrowende see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeli M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Op die strand. Was baie lekker en op die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Ek kom weer! Baie lekker plek met pragtige uitsig. Sal weer daar bespreek. Kan miskien net 'n groter mikrogolf insit, gewone borde pas nie, slegs pierings.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Iqbal/ Shireen B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

My wife and I enjoyed Ballito. It was awesome. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2024

Goeie naweek wegbreek. Baie lekker gebly. Plek is skoon en netjies. Gasheer is ook baie behulpsaam!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2024

Die see uitsig is mooi maar die eenheid kort verbeteringe. Die uitsig is baie mooi maar daar was 'n paar goed wat ons gepla het. Die DStv het glad nie gewerk nie. Ons het die gebou-bestuurder en die gasheer gekontak hieroor. Hulle het gesê hulle sal dit regmaak, maar hulle het dit nooit gedoen nie. Ons het 'n middag voor die tyd uitgevind dat ons vir 3 dae nie krag gaan hê nie. Ons moes baie van ons kos weggooi. Die stortdeur lek, so elke keer wanneer ons klaar gestort het, moes ons die vloer eers mop.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Sandra
The Boulders 206
Ons kan baie dinge doen om te verseker ons gaste bly lekker. Maar ons is nie in beheer van die weer nie. Daar was 'n storm wat die DSTV se skottel en kabels beskadig het. Hulle is besig om die hele stelsel oor te doen. En dan die krag wat af was, was a.g.v. Ballito se elektriese afdeling wat die onderhoud gedoen het. Die krag was slegs van 9 tot 3 in die middag af. Ek vra weereens om verskoning vir iets waaroor ek geen beheer gehad het nie.

David L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Lieflik! Baie oulike plekkie en mooi. Ons het baie lekker gebly. Die kleintjies het dit baie geniet om in die oggende op die balkon te staan en dolfyne te kyk. Dis 'n selfsorg eenheid, vat jou eie handdoeke, vadoeke, kombuislappe, skottelgoedseep, ens. Daar was ook paar negatiewe. Daar was net 3 teelepels en dit was nie genoeg teelepels nie (haha want ons drink baie koffie). Die bad/stort lek vreeslik. So na almal gestort het is die badkamer mat tot by toilet sopnat (seker maar waarvoor die ekstra mop in die badkamer was). Verder, was alles awesome. Ons sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, The Boulders, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407d69ef29d63eedd86f8c909d46a5a6c6e66eed1ba32df58d26cf1b0b50c25f0cd351c2ae418bcb13eb0a0fa9eb83635342?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 79 5 1 5 84 Compensation Beach Road The Boulders 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.536923788341 31.221788674593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang