The Boulders 206
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Coertzen V - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie see uitsig, goed ingerig en gerieflik naby aan die strand en padjie.
Chrizel M - Aug 2023
Algehele gradering
Voldoende plekkie vir familie en loopafstand van die strand.
Leon B - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie lekker, alles het glad verloop.
Madeli M - Mrt 2024
Algehele gradering
Op die strand.
Francois V - Jan 2024
Algehele gradering
Ek kom weer!
Iqbal/ Shireen B - Feb 2024
Algehele gradering
My wife and I enjoyed Ballito. It was awesome.
Jaco L - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie naweek wegbreek.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Christa B - Mei 2024
Algehele gradering
Die see uitsig is mooi maar die eenheid kort verbeteringe.
Lees meerThe Boulders 206 se terugvoer
Ons kan baie dinge doen om te verseker ons gaste bly lekker. Maar ons is nie in beheer van die weer nie. Daar was 'n storm wat die DSTV se skottel en kabels beskadig het. Hulle is besig om die hele stelsel oor te doen. En dan die krag wat af was, was a.g.v. Ballito se elektriese afdeling wat die onderhoud gedoen het. Die krag was slegs van 9 tot 3 in die middag af. Ek vra weereens om verskoning vir iets waaroor ek geen beheer gehad het nie.
David L - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflik!
Lees meerMadelein F - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing - perfect place, on the beach, very neat.
Christine J - Sep 2023
Algehele gradering
Teen die see met beste oggend-uitsigte!
Jaco P - Jul 2023
Algehele gradering
Het dit regtig baie geniet.
Anushka B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sean R - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus en geen onverwagte voorvalle nie.
Roz P - Okt 2023
Algehele gradering
Good stay. Refer below issues that were a problem.
Lees meerThe Boulders 206 se terugvoer
Hi Roz we really try our best to keep our guests happy. But unfortunately it is not always possible. We do supply towels on requests because guest take our towels with when they leave. Before you check-in I called you and asked you please give a call if you need anything. We do keep everything you will in the unit on requests but 90 % of our guests bring everything with.
Kobus K - Mei 2023
Algehele gradering
Puik.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Marlize M - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastic escape from city life.
Lees meerHein P - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties lekker. Sal beslis weer teeuggaan.
Stacey S - Aug 2022
Algehele gradering
What a stay!
Nico E - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker woonstel, netjies en alles is daar.
Hennie L - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie ontspannend.
Ci-anne L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsig, netjiese verblyf.
Gary C - Aug 2022
Algehele gradering
Very nice, neat and a great sea view.
Zoey C - Jan 2022
Algehele gradering
Good.
Zelda V - Aug 2022
Algehele gradering
Ligging 100%, jy kan nie vir beter vra nie.
Crista V - Mei 2022
Algehele gradering
Die woonstel bied 'n pragtige uitsig en was baie skoon en netjies.
Hendrik J - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, Vodacom-sein baie swak op my vrou se foon maar aanvaarbaar op myne.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Ben T - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Zimri M - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Kerina V - Okt 2021
Algehele gradering
Bigger than we thought.
Jaco E - Sep 2021
Algehele gradering
Met daai see-uitsig kom ons weer!
Philip L - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Erika R - Apr 2021
Algehele gradering
Ons gaan definitief weer terug na 206!
Olga H - Des 2021
Algehele gradering
Ons het sleutel sonder probleme afgehaal op bespreekte plek.
Elize V - Okt 2021
Algehele gradering
Wow.
Riette P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, heerlike balkon, goeie waarde vir geld.
Heidi B - Des 2021
Algehele gradering
The most amazing view for a reasonable price.
Lees meerHennie O - Okt 2021
Algehele gradering
Great location.
Inge F - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik, pragtige see-uitsig, skoon, op die strand!
Etienne D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie geniet.
Dennis H - Nov 2020
Algehele gradering
10 uit 10.
Johan L - Jan 2020
Algehele gradering
Volgende jaar maak ons weer so.
Bennie S - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtig, Stil, baie naby aan strand.
Bennie H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker, op die strand. Heerlik om wakker te word met die geraas van dis see in jou ore.
Arlene B - Mrt 2020
Algehele gradering
Desperately needs pest control to vacuum through this unit.
David L - Mei 2019
Algehele gradering
Lovely views, all excellent, thank you.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsig, alles uitstekend, dankie.
Sal graag volgende jaar weer wil kom kuier!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louis T - Apr 2019
Algehele gradering
Uitsig en verblyf was priceless -.rêrig topgehalte.
Seef P - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het dit terdeë geniet.
Janine M - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal definitief weer daar gaan bly.
Mike S - Nov 2019
Algehele gradering
Great place.
Frances J - Jun 2019
Algehele gradering
Die uitsig oor die see is asemrowend mooi.
Riana V - Sep 2019
Algehele gradering
Wat 'n fees! Die uitsig was asemrowend en mooi!
Hugo H - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Antoinette S - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik en die woonstel pragtig!
Hennie D - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut puik!
Hercules T - Okt 2018
Algehele gradering
Naby al die geriewe.
Tina P - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Yvonne L - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige woonstel, beste see-uitsig.
Stefan S - Okt 2017
Algehele gradering
Dit lyk beter as op die prentjies!
Werner G - Aug 2017
Algehele gradering
Baie mooi en sal enige dag teruggaan.
Marius N - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike woonstel en goed geleë.
Stephanie R - Sep 2017
Algehele gradering
Kort wegbreek.
Lees meerAlena E - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties.
The Boulders 206 se terugvoer
Ek is jammer dat ek u nie ingelig het oor die skoonmaak van die woonstel nie, ek doen dit gewoonlik. Die advertensie is nou opdateer om gaste daarvan bewus te maak asook die toilet papier wat self verskaf moet word. Ons verskaf slegs die eerste rol papier.
Ruan P - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
The Boulders 206 se terugvoer
Belinda, baie dankie vir jou kommentaar oor die woonstel. Ons probeer alles om die woonstel so aangenaam as moontlik te maak en ek waardeer regtig dat julle 'n aangename tyd geniet het. Dankie.
Antionette S - Mei 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en pragtig.
Jan B - Feb 2016
Algehele gradering
Verblyf was fantasties.
Adri V - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Justin L - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlike naweekwegbreek!
Fanus V - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Monique H - Jan 2016
Algehele gradering
Amazing!
Estelle C - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik vakansie gehou, sal beslis aanbeveel.
Lees meerShorn H - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekende ligging, maar kort aandag.
Lees meerHannes V - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig, maar restorasie was 'n probleem
Elaine B - Sep 2016
Algehele gradering
Uitsig was pragtig, maar ek was nie so beïndruk met die woonstel gewees nie.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Tihara V - Mei 2016
Algehele gradering
Aanvaarbaar
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach-weg 84, The Boulders, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang