Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders 407

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Corné B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Pragtige see-uitsig, gemaklik, naby die strand. Het net 'n paar goedjies in die begin gehad wat dadelik uitgesorteer was. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
The Boulders 407
Baie dankie vir die terugvoering, Bam Corne. Ons is bly ons het die probleme uitgesorteer en hoop om jou en jou familie weer te sien.

Vidette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Loopafstand van Willard Beach hoostrand. Fantasties! Perfekte ligging, pragtige uitsig oor die see! Eenheid voorsien in alles wat jy mag nodig kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Netjies en skoon. Pragtige uitsig. Die woonstel is goed toegerus met alles wat jy nodig het om gemaklik vakansie te hou. Genoeg kaste vir klere en kos. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Goeie diens van die agent van Prop24 ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
The Boulders 407
Baie dankie vir die resensie, Ons is so dankbaar dat julle lekker gebly het en dat die dame in die rolstoel dit gemaklik gevind het. Ons sien uit om julle terug te verwelkom

Keshav R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Good view. Very nice place. Good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
The Boulders 407
Thank you for the feedback, Keshav. We hope you stay for longer next time.

Corlene J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lekker rusplek met mooi uitsig. Ons het dit baie geniet. Ons wens net vir eie braaiplek en dalk 'n oplossing vir die beurtkrag aangesien ons gereeld in donker was met ander woonstelle om ons met krag. 'n Skottgoedwasser sal ook 'n aanwins wees, maar dit is 'n lieflike groot ruim woonstel met baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
The Boulders 407
Baie dankie vir die terugvoer, al die verbeteringe is deur gegee aan die eienaar. Die kompleks laat nie enige braai op die patio toe nie net by die gemeenskaplike braaiplek. Beurtkrag is n probleem en ons hoop dit word vinnig op gelos.

Hayley M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Absolutely beautiful stay at the Boulders. Location perfect. 360 view of the ocean and very easy access to the beach. Property well maintained and kids loved the pool. Great for family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Op die balkon gesit en kuier en op die boardwalk gaan loop. Rus vir die siel. Die woonstel is ruim, goed ingerig en het alles wat jy nodig het. Die uitsig alleen maak dit 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
The Boulders 407
Thank you for the review. The unit is also very close to a swimming beach.

Nellie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Wonderful. It was a lovely holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
The Boulders 407
Thank you for the review and the subtle suggestions

Danie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Kort en kragtig. Ruim, skoon en naby swemstrand. Onthou net eie bad handdoeke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
The Boulders 407
Baie dankie vir die terugvoering. Ons het n voorstel aan die eienaar gestuur rondom die badhanddoeke.

John D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Very good. Spacious unit with an excellent sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
The Boulders 407
Thank you for the reply. I hope to see you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 919
R1 919 R1 631
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 919
R1 919 R1 631
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf70875b831aac7639a15b20364f16bc151182fc862f539efadf728acb748f599900f8517e59c54138990e3a1c0713a204950?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 919 nouVanaf R1 631 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 84 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.53676 31.22172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang