The Boulders 407
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Corné B - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig, gemaklik, naby die strand.
The Boulders 407 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Bam Corne. Ons is bly ons het die probleme uitgesorteer en hoop om jou en jou familie weer te sien.
Vidette M - Jan 2024
Algehele gradering
Loopafstand van Willard Beach hoostrand.
Juanita P - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
The Boulders 407 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Ons is so dankbaar dat julle lekker gebly het en dat die dame in die rolstoel dit gemaklik gevind het. Ons sien uit om julle terug te verwelkom
Keshav R - Jan 2024
Algehele gradering
Good view.
The Boulders 407 se terugvoer
Thank you for the feedback, Keshav. We hope you stay for longer next time.
Corlene J - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rusplek met mooi uitsig.
The Boulders 407 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, al die verbeteringe is deur gegee aan die eienaar. Die kompleks laat nie enige braai op die patio toe nie net by die gemeenskaplike braaiplek. Beurtkrag is n probleem en ons hoop dit word vinnig op gelos.
Hayley M - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful stay at the Boulders.
Annemarie S - Des 2023
Algehele gradering
Op die balkon gesit en kuier en op die boardwalk gaan loop. Rus vir die siel.
The Boulders 407 se terugvoer
Thank you for the review. The unit is also very close to a swimming beach.
Nellie M - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful.
The Boulders 407 se terugvoer
Thank you for the review and the subtle suggestions
Danie D - Jul 2023
Algehele gradering
Kort en kragtig.
The Boulders 407 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons het n voorstel aan die eienaar gestuur rondom die badhanddoeke.
John D - Nov 2023
Algehele gradering
Very good.
The Boulders 407 se terugvoer
Thank you for the reply. I hope to see you soon.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Marietjie M - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike ruim woonstel met fantastiese uitsig.
The Boulders 407 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dit was n lekker kuiertjie. Ons sien uit na jou volgende bespreking by ons.
Claude L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Elma N - Jun 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging, met beste see-uitsig. Goedtoegeruste woonstel.
Giel N - Mei 2022
Algehele gradering
Lekke.
Johan E - Apr 2022
Algehele gradering
Karen van Prop 247 was fantasties en baie behulpsaam. Baie lekker vakansie gehou.
Dennis H - Mei 2022
Algehele gradering
Stil, wonderlike uitsig en goed geleë.
Gert J - Aug 2022
Algehele gradering
Jong volwassenes saam met ouers.
The Boulders 407 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit na volgende keer wat jy ons besoek.
Lodika K - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige, moderne, veilige kompleks vir gesinne.
Petri V - Apr 2022
Algehele gradering
Very nice and safe place to stay.
The Boulders 407 se terugvoer
Thank you for your lovely review Petri .Kind Regards, Karen.
Elmarie K - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing, clean.
The Boulders 407 se terugvoer
Good afternoon Elmarie, thank you for the lovely review
Kind Regards
Karen
Frederik G - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier, pragtige omgewing.
Lungi K - Okt 2021
Algehele gradering
Nice place, good view and cleaniliness uts very comfortable.
The Boulders 407 se terugvoer
Good afternoon, Lungi, appreciate the lovely review.
Hope to see you soon.
Kind Regards,
Karen.
Francois N - Sep 2021
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Lees meer- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang