Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders Studio Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortilis-singel 65, Myburgh-park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

The Boulders Studio Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Langebaan. Omring deur natuurlike prag, bied dit ontsagwekkende uitsigte oor die strandmeer, Schaapen-eiland en Saldanha-hawe.

Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad in. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat net vir kinders is en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het toegang tot die gemeenskaplike braai- en swembadarea wat spog met pragtige uitsigte oor die natuurlike omgewing en die see.

Die eiendom se uitstekende ligging maak voorsiening vir maklike toegang tot die dorp, wat dit perfek maak vir stap- of bergfietsuitstappies. Langebaan spog met 'n wye verskeidenheid gewilde restaurante, 'n winkelsentrum en veilige swemstrande. Langebaan is een van die gewildste vlieërbranderrybestemmings ter wêreld. Dit bring 'n kosmopolitiese gevoel na die Weskus.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort, Spa-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Magrietha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tortilis-singel 65, Myburgh-park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortilis-singel 65, Myburgh-park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe68ebaa5dc94cdb6f5a0db10f7099d215450aca8b3057d4fa012f85e71bb186fb4c50cb8a532eb05b9d1edc8969e19a4ec33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 3 mense 65 Tortilis Crescent Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0979995 18.0435764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang