Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders Deluxe Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Claire R
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Top Langebaan location, great apartment. Amazing view, idyllic setting, fynbos and awesome sunset view over the lagoon. The host is super, and went the extra mile. I was very ill on day 2 and she went above and beyond to help. Apartment has added comfort since last photos on site - e.g. couch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietha
The Boulders Deluxe Apartment
Thank you for leaving the unit pristine even though you were not well. Thank you once again for visiting The Boulders Langebaan. Only a pleasure to host you.

Eugene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker. Dit was die beste. Rustig, skoon, veilig en 'n vriendelike ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietha
The Boulders Deluxe Apartment
Liewe Skupper gesin Dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Ons was verbaas toe julle weg is om te sien hoe netjies julle agtergelaat het. Ons het gewonder of julle ooit ingewoon het! Baie dankie vir die netjiese teruggee van die eenheid.

Carol D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Stunning. Ons is baie tevrede met alles by The Boulders. Die huis kan jy deur 'n ring trek. Netjies en goed toegerus. Selfs tydens loadshedding was ons gerus en die WiFi was aan teen volspoed. Ons het ons kuier terdeë geniet. Baie dankie aan Wim en Magriet vir jul gasvryheid. Ons het meer as welkom gevoel en was goed ontvang. Julle is tops. Ons het die naweek vreeslik geniet. Die gastehuis is baie goed ingerig en privaat met al die bykomstighede wat benodig word vir 'n vinnige wegbreek. Ons sal beslis weer kom kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietha
The Boulders Deluxe Apartment
Baie dankie Carol. Julle 4 het lag en sonskyn in ons huis ingebring. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Coenie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

The serene and tranquil atmosphere inside are echoed by the almost ethereal view of the lagoon. Wim and Magriet has caused an oasis of tranquility in their home with their unique art and the atmosphere they created. The sweeping view moving from the pool down the hill to the lagoon makes you just stop and sit there for a while. Mixed in with the closeness of the nature that is still central to the Boulders it was a little of everything. Two genuine souls that created a genuine experience. Thanks for showing us your most treasured art. It is truly something.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magrietha
The Boulders Deluxe Apartment
Hallo Coenie & Paula Baie dankie vir julle kuier by The Boulders. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ons waardeer julle mooi resensie en hoop om julle gou weer te ontvang. Vriendelike groete Wim + Magriet Kruger

Stephan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Mooi, netjiese verblyf. Baie lekker gekuier. Mooi en netjiese verblyf met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magrietha
The Boulders Deluxe Apartment
Dit was vir ons 'n plesier om Stephan en gesin as gaste by The Boulders te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Magrietha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 940
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortillissingel 65, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9d7c582066d8d9b5b9ca4f2e20c1fcb85d5c864d4b20a429c79529b58d5ccee34aa74c1494b41a99bbb7329c2be95e93755?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 65 Tortillis Crescent Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.097890378363 18.043685134393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang