The Breakers
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Postage Stamp Place 199/3, Prince's Grant Golf Estate, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Breakers is 'n pragtige huis wat selfsorgverblyf in die veilige kompleks Prince's Grant Golf Estate, Blythedale, Kwa-Zulu Natal bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 5 badkamers. Albei die hoof- en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die gastebadkamer het 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6. 'n Skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien is ook beskikbaar.
Die TV-kamer het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n balkon met sitplek en 'n tafel, waar gaste hul maaltye en die uitsigte kan geniet. Daar is ook 'n omsetter wat rugsteunkrag tydens beurtkrag voorsien.
Buite is 'n braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Pascale Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Postage Stamp Place 199/3, Prince's Grant Golf Estate, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Prince`s Grant Golf Estate Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Postage Stamp Place 199/3, Prince's Grant Golf Estate, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang