Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede Getaway

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anele K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Relaxing, clean and enjoyable. Neat, clean, well maintained. Everything we needed to enjoy our weekend away was provided for us. Will definitely be rebooking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Lekker lekker lekker. Hierdie is 'n baie lekker plek om te bly. Dit is skoon en die kuierarea maak dit so gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Pragtige huis op die rivier. Perfekte huis vir gesin met kinders. Groot oop grasperke, mooi uitsigte, lekker kuierstoep en kaggel binne vir die koue dae. Daar is ook 'n wynkelder om die hoek wat oop is op Saterdag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan O
Lang verblyf
3.0
Jan 2024

Gorgeous location marred by active, noisy business next door. Overall, we enjoyed our stay, as we always do at the Breede. Our stay at this property was marred by the fact that there is an active business next door (gardening, cleaning, and possibly more, including what appears to be a boat repair service) with consequent noise and traffic (the business and the holiday house are only meters apart). We found the incursion of the business staff onto the property on foot and in vehicles (to render services to all the properties along that stretch) intrusive, but the owner has indicated he will address this with the business.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Alicia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Ontspannend. Die huis was ruim, skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die grasperk was ideaal vir kleiner kinders en die rivier letterlik op die voorstoep. Daar is lekker braaigeriewe op die stoep wat uitkyk op die rivier en die kombuis met die skottelgoedwasser was 'n bonus! Die pad is nogal steil tot onder en WiFi sal aanbeveel word. Verder was alles puik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2022

We had quality family time. Very child friendly as we could take long walks along the river and there is more than enough space for bicycles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dine D
Kort verblyf
4.4
Aug 2021

Perfekte ligging. Teleurgesteld. Baie ligte dood, borde in kas vuil vol harde kos, huis was nie mooi skoon en voorbereid vir ons aankoms nie. Ons moes maar vee en emmers rondskuif, nat lekkolle. Vir die prys was dit nogal vir my 'n teleurstelling met aankoms. Andersins heerlik gekuier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2019

’n Lieflike, stil wegbreek. Die huis was gerieflik en het baie gehad om te bied. 2 yskasse was 'n plus! Veral as jy 'n groot groep is. 4 en suite-badkamers was awesome! Lekker grasperk voor die huis waar jy kan uithang op 'n warm dag. Nie veel om te verbeter nie, behalwe om dalk ’n bord by elke afdraai vir die huis te sit. Party van ons vriende het verdwaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark V
Kort verblyf
5.0
Jan 2019

Fantastic holiday house will all amenities and great position. We stayed at The Breede River Getaway House in early Jan 2019 as a family. The house has all necessary equipment and facilities for a great holiday. The house is positioned for peace and tranquillity on the water, and offers fantastic slipway and private jetty and docking facilities on the property for boating/fishing enthusiasts. The house is laid out nicely with a wonderful balcony area with built-in braai overlooking the water which really created a good gathering spot for us in the warmer part of the day when shelter was needed and our gathering spot in the evenings for great braai's, conversation and games evenings. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2018

Heerlik rustig met panoramiese uitsig en goeie toegang tot rivier. Ideaal vir groepe en gesinne met kinders 5 jaar en ouer a.g.v. trappe. Pragtige grasperk. Heerlike kuierstoep met uitsig op rivier. Gerieflike beddens en heerlik dat elke kamer eie badkamer het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 211, Malagas, Breederivier, Overberg, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb1ffb45e4d4d6d24a9838cbefc645655713a2321e9def5951024826786e2efe1e9cea3a7560c77a841af193372eef31d5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 ERF 211 Malagas Overberg Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.3034215997 20.611799955368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang