Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, The Bridge 13, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Bridge 13 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in St. Lucia en die kompleks is langs die riviermonding in 'n lieflike tuin geleë.

Die woonstel op die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n bad, stort en 'n toilet het.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan, wat na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin lei.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n tennis- en muurbalbaan. Snags besoek seekoeie en ratels gereeld die kompleks en gaste kan ook op die perseel voëlkyk.

The Bridge 13 is 2 km van Ingwe-strand af en gaste kan die wêreldbekende iSimangaliso-vleilandpark besoek, die seeskilpaaie wat hul eiers gedurende November lê besoek, of tussen Junie en September walviskyk. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, staproetes, voëlkyk, branderplankry, visvang, kajaksafari's, seekoei-bootvaarte en wildkyk in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mckenzie-straat 22, The Bridge 13, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridge 13 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, The Bridge 13, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd81fc8af964bf17c52cdb790a12296c46f1362f360e193e83eb5b74877ce107bc06f6b74e5031879f8f3d2a6604b05c0036a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge 13 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372630513608 32.412334084511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang