Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge 19 Self-catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Frans T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantasties. Ons was stomgeslaan deur die absolute netheid en ruimte, alles was in werkende toestand, ons kon geen fout vind van enige aard nie. Selfs gedurende die beurtkrag was hulle so gaaf om ons van 'n gasstoof te voorsien met gas. Dit is sentraal geleë en stapafstand vanaf die restaurante. Beslis 'n uitstekende keuse as jy waarde vir jou geld soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junida C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Wat 'n wonderlike ervaring was dit nie om by Marlize se plekkie te kon bly. Die ontvangs wat ons van Marlize gekry het was fantasties. Die woonstel is baie goed toegerus en baie modern, mooi en skoon. Dit was net 'n plesier om daar tuis te kon gaan. Die diens wat ons van haar en Princes gekry het was uit die boonste rakke. Baie dankie Marlize. Tot ons mekaar weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Heerlike see-vakansie in 'n pragtige vakansie-oord. The Bridge is 'n pragtige oord met lekker swembad en braaigeriewe. Marlize se kommunikasie was van die begin af oop en duidelik. Ons het dit vreeslik baie geniet en sal beslis weer teruggaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Dis die tweede keer in dieselfde woonstel. Puik. Sal enige tyd weer daar bly. Skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Was vasgekeer met die onluste. Kon ekstra dae aanbly tot ons kon terugkeer huistoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raakhee A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2021

It was good but could be better. Self-catering places normally have water. Here we cannot drink the tap water but there is no water supplied. There was no hand soap in the bathroom. While we did carry shower gels etc we expected hand soap at the basin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Uitstekende waarde vir geld verblyf, sentraal geleë. Die akkommodasie was skoon en netjies met alles wat mens nodig het binne stapafstand. Die sekuriteit is goed en ons het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hardus R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Dit was wonderlik, baie dankie vir alles. Wonderlik plek sal volgende jaar weer bespreek. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Baie lekker gebly. Die lugversorgers was 'n wenner. Het 'n vakansie gewen en is bly ons het The Bridge gekies. Lugversorger in die sitkamer en slaapkamer. Skoon en netjies in en om die plek. Sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Skoon, netjies en waarde vir geld. Was skoon en netjies gewees en billik geprys. Veilige kompleks met lekker swembad. Kombuis het al die basiese toerusting wat mens nodig het. Baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2019

Heerlik. Ek kan die plek aanbeveel. Dit was skoon en netjies. Kort bietjie opknapping. Dit is stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 890
R1 890 R1 418
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 890
R1 890 R1 418
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47083f5d86446fd048b8eb11c3575c5af9c670a99c23e33566fbbd4ff3ada09af76d0d27a4a2b0fc29d77782e30b4e8fda33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 890 nouVanaf R1 418 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372304831665 32.412216067314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang