Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Bridge Apartment 10

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Magriet S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2025

Bad en stort baie klein en bedbank het na urine gestink op stoep. Bad en stort is baie klein, my man en seun is albei 1,84 m en die bad was te klein en stort kon hul nie hul arms optel nie of beweeg nie. Die bedbank in die stoepvertrekkie was papnat en het na urine geruik. Kon nie die patiodeur ooplos in sitkamer nie agv klank uit stoep. Die aircon in tweede kamer se remote was stukkend. Is wel langs Shoprite en veilig met sekuriteit, maar bad en reuk was 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Philip T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

It was enjoyable and peaceful. It was a home away from home. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2023

Baie lekker gerus en al die winkels was binne stapafstand. Die woonstel is op 'n goed geleë plek. Stapafstand van die winkels af. Dit is stil en braaigeriewe is goed. Aircon was 'n groot pluspunt. Swembad is skoon en gerieflik. Die woonstel is ruim en gerieflik, behalwe vir die baie klein stort en bad. Die eienaar kan dalk oorweeg om die klein bad uit te haal en eerder die spasie te gebruik vir 'n groter stort. Ons vakansie was lekker!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sabelo N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Awesomeness. The place is beautiful, the staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika G
Kort verblyf
4.4
Okt 2022

Veilig, netjies, gemaklik. Plekkie was baie mooi skoon en skoonmaker het elke dag kom opruim. Wagte en kantoor staff was baie vriedelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer die eenheid bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anton M
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2021

Apartment smell badly of mold. The general complex looks good but unit 10 is very moldy with evidence of black mold on the ceiling and in the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jody D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Netjies en skoon, mens voel veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2017

Our stay was amazing and tranquil! Will definitely be back again soon! We had a very pleasant and comfortable stay at The Bridge apartment complex. Tranquil with lovely gardens and pool area, a touch of home with a splash of outdoor ambiance. Plus the staff were great! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

annimarie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0MWYyYzY0LTUwNWUtNDIwOS1hZmQyLTI5ZmVhOGVjNGFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372511 32.412477085844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789