The Bridge Apartment 10
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Bridge Apartment 10 bied 'n gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte vakansiewoonstel met 2 slaapkamers in The Bridge Holiday Resort - 'n kompleks in St Lucia aan die oewer van die St Lucia-riviermonding.
Die woonstel is goed toegerus en het slaapplek vir 4 gaste, 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof met 'n oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n leefarea met gemaklike sitplek. Die leefarea het ook lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n stoep wat na die tuin lei.
Gaste het toegang tot 'n parkeerplek in die skaduwee, 24 uur-afstandbeheer en sekuriteit snags. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, muurbalbaan wat gaste kan benut.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
annimarie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- McKenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bridge Apartment 10 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal