Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge Apartment 11

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

annimarie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 5 resensies vir The Bridge Apartment 11
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.0/5
Ronica N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronica N

Wonderful.

We were very happy with the accommodation. Annemarie was amazing! She made sure that everything was booked and that we were happy with everything.

Retief J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retief J

Tevrede.

Netjiese plek en lekker gebly, maar die matras in die hoofslaapkamer voel asof hy klaar is en die banke in die leefarea is baie vuil. Ligging is perfek. Ek gee 'n 3 uit 5.

Divan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Divan L

Relatiewe goeie plek.

Die kussings op die banke het nie kussingslope gehad nie. Daar was groot kolle op die hoofslaap kamer se beddegoed. En die banke is al oud en vervalle.

Cp B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cp B

Baie slegte kliëntediens ontvang.

Het eenheid nommer 11 bespreek, met my aankoms was dit reeds vol en 'n ander kleiner eenheid wat nie op dieselfde ruimheid beskik nie is vir my gegee. Het ook gerapporteer dat die lug versorging nie werk nie maar niks is omtrent dit gedoen nie. Deposito is eers 8 dae na my vertrek terugbetaal nadat daar aan my gesê is dat dit sal terugbetaal word die dag na ons vertek. My foonoproepe word nie geantwoord as ek bel om met die bestuurder te praat nie. Die slegste diens wat ek in jare ervaar het.

Sonja D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja D

Lekker gewees.

Nadat die dubbelbespreking uitsorteer is, was dit aangenaam.

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb4b6f4a73e08f863db175af8db113a3e1b0481aceb41839442831b85e11542d6c2ebb6f3d38c37d16d6156a41d9affdbc47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
5 5 1 4 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372639620021 32.41231017791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang