Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge Apartment 14

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

annimarie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 4 resensies vir The Bridge Apartment 14
Netheid
2.8/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.5/5
Hannes J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hannes J

Ontevrede. Min goed werk.

Ek is baie ongelukkig.

Johan R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan R

Swak diens. Dakwaaier en lugversorging buitewerking.

Naam nie op lys van gaste by aankoms. Swak of geen terugvoering van bestuur.

Eugene P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene P

Kompleks is goed maar die eenheid het aandag nodig, is nie op standaard nie.

Lekker vakansie, net jammer vir die eenheid wat nie goed was nie. Opsigter en personeel baie vriendelik.

Stephne G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephne G

Heerlike naweekwegbreek met alles wat jy nodig het binne loopafstand.

Dit was 'n heerlike rustige wegbreek, swembad vir die kinders, veilige verblyf, alles wat jy benodig in die woonstel, binne loopafstand van alle winkels en restaurante. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMzEwNGEyLWUyOTQtNGU5MC04MjczLTM0MjJmNjE0MTJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 4 5 1 3 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372529880103 32.412450263754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang