Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge Nr 50

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Leatitia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker gerus. Die unit 50 was besonders gerieflik. Sal definitief weer daar wil vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane J
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Comfortable. The unit was neat, tidy, clean and well-equipped. Personally, I would have preferred a ground floor unit but I survived and thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Perfekte blyplek om 'n vakansie in the area saam met familie te geniet. Eenheid was baie skoon en netjies. Dit was baie goed toegerus, so ons kon net die verblyf geniet. Ligging was perfek om die area te verken. Kan die eenheid hoog aan beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Was awesome. Sal dit aanbeveel. Was awesome. Pragtige plek, skoon en netjies. Lyk soos op die advertensie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jul 2024

St Lucia lovely, The Bridge Nr 50 not so lovely. We had a lovely stay in St Lucia, but our accommodation was lacking. Firstly, there was no WiFi, which is non-negotiable and should just be. The DSTv was a little faulty, which was annoying. The linen on the beds was on the older side and should probably be replaced soon (passed their sell-by date), as well as the pillows - lumpy and hard. The outside table was tiny and terrible - plastic with plastic chairs. This seemed to say camping. One thing I can say is that the kitchen was good. It was stocked for 6 on everything - didn't leave room for others to visit. But we managed. I am not sure I would stay in this particular unit again, but loved St Lucia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Cornelius M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2023

Dit was 'n lekker tyd uit met die familie, baie frustrasie op die perseel. Die woonplek self was baie goed toegerus en netjies met baie spasie. Die parkering binne die kompleks was 'n nagmerrie en verskriklik frustrerend; mense het op mekaar geskree en gevloek en selfs die sekuriteit kon dit nie uitsorteer nie. Reëls en regulasies word nie toegepas by die swembad nie; mense het geskree en gedrink binne die swembad area tot in die nag toe ten spyte van die reëls wat uitgele is by die hekkie. Vat maar ekstra toiletpapier saam, dit word nie vervang nie. Die "walkway" is nie toeganklik nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nellie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Dit was een van die skoonste plekke waar ek nog gebly het. En alles was 100%. Die skoonmaakdienste was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisa N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Lekker rustige wegbreek. Baie netjiese eenheid wat aan al ons behoeftes voorsien het. Lekker naby alles gelee. Kinders het dit ook geniet met swembaddens op perseel. Stil en rustig in kompleks. Sal verseker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Modern/luuks, ligging, uitsig, veilig. Verras met aankoms om 'n luuks, opgeknapte eenheid (insluitend beide badkamers en kombuis), plus lugversorging te ontvang. Die daaglikse skoonmaakdiens is baie deeglik. Amptelik is daar nie WiFi nie maar die kantoorpersoneel het wel toegang gedeel. 24/7 sekuriteit diens op die perseel. Odia reageer vinnig op enige vrae. Een van die min eenhede met 'n baie goeie uitsig. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Fantastic little breakaway. The unit was very clean and looked newly renovated. It had everything we needed. Usually judge a place with its pots and pans and they were perfect, they had everything you need to have a great break away with your family. It's a top unit so needs some exercise but we welcomed the workouts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Odia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, Die Bridge Holiday Resort 50, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75619bce95cbbdae9bcb797f1f5cd6f134a4e8e7b37316d90bb8fe0280853d5bbae5c43782a88c9d76e813e1d6668e1df9f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Holiday Resort 50 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.371996196428 32.411864878469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang