Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge Unit 60 - Beach break

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Bridge Unit 60 - Beach break is in St Lucia en bied gerieflike verblyf aan ’n paartjie of klein gesin. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en bied verblyf aan tot 4 gaste. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelslaapbanke in die sitarea. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gerieflike banke en ’n TV met Netflix. Daar is ’n eetarea waar gaste hul etes saam kan geniet. Daar is ook komplimentêre WiFi.

Die eenheid het lieflike braaigeriewe en ’n gemeenskaplike swembad.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Paul J
Saam met lewensmaat
5.0
Was great. Will book again. Was great. Will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Paula Elizabeth P
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed our stay. Very comfortable and nicely appointed smaller unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Sean C
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely and refreshing stay. We had a very nice stay and will definitely return again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Sylvia E
5.0
Fantastiese week gehad. Ek het dit vreeslik geniet, dankie.
Jan 2024
Benita P
Saam met lewensmaat
4.4
Sal in die vervolg seker maak dat alles korrek is voordat ek betaal. St. Lucia is tops. Al wat ek negatief vind, is hul adverteer vir 'n volle DSTV! E...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mckenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridge Unit 60 - Beach break het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b13c08d599e3bc21491938600f7ab5363adb83a4f92426bdf100759f20b6f7293d75d6321ac40fb3434d74f2c57b0ac518e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.372304831665 32.412205338478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang