Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridgewing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dez H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Amazing, with caring hosts. Comfortable and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Dez, it was a pleasure to host you. Hoping we could host you again.

Gail L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absolutely wonderful and most memorable! 10 out of 10. Our stay at the absolutely amazing! Fanie and Susan welcomed us so warmly and attended to all our needs. What a beautiful, clean and modern apartment with everything that one needs. I will definitely recommend to family and friends. Keep up the good work. Thank you and God bless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Your good review is highly appreciated, Gail. Please visit again.

Madeleine D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlik gekuier, kan beslis aanbeveel. Baie dankie Fanie en Susan. Fanie en Susan het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Eenheid pragtig, netjies en skoon. Wonderlike uitsig, kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Madeleine. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Hendra B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik. Puik diens. Heerlike groot bed. Netjiese en skoon geriewe. Het uitstekende diens gelewer. Ek sal weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie bly julle het dit geniet, Hendra! Dankie vir die goeie resensie. Kom asb. weer.

Johan E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

See-uitsig, netjies en vriendlik. - Geen loadshedding! Verblyf is fantasties! Mooi uitsig oor die see vanuit die kamer. Fanie en sy vrou is baie vriendlik en die kamer is altyd netjies. Lekker solar sisteem - geen loadshedding! - Bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie dankie dat jy by ons oorgebly het asook vir die goeie skrywe. Hoop ons kan weer so maak!

Andre G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Awesome time staying at the Bridgewing guesthouse. We had an awesome stay at the Bridgewing. Service was top-notch. I highly recommend booking at Bridgewing guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Skoon, netjies, veilig - alles was perfek! Dit was perfek! Die ontvangs deur Fanie en Susan was vriendelik en hulle was deurentyd behulpsaam. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Ons sal baie beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie dankie vir die terugvoer, Leana! Dit was vir ons lekker om julle hier te hê. Maak asb. weer so!

Michael W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie rustige, mooi en stil area. Baie lekker gebly, baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie dankie vir die boodskap, Michael! Hoop ons sien julle gou weer.

Joseph J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Excellent. We enjoyed our stay there. Beautiful sea view from the balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
It was a pleasure to host you. We hope you will visit us again.

Bernice H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

We had a lovely relaxing stay. Fanie and Susan were excellent hosts! They were very welcoming and helpful and always went the extra mile to make us feel right at home. The accommodation had a beautiful view of the ocean and was very comfortable and well-equipped for two people. The unit was serviced daily, making it super nice to come back to in the afternoons. We were able to park inside the garage. I definitely recommend The Bridgewing. Thank you, Fanie and Susan!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Bernice, thank you for the excellent review!! It was a pleasure to host both you and Quenton!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fanie & Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Hoosen Haffejee-weg 250, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf6b32273a0d894bf1d625512fc6e138c56f1a4c98884173c04dfdc8a47eca20e940ff95d80feee11565cda6d711d53553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 250 Dr Hoosen Haffajee Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.940283973441 31.002212047642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang