Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridgewing

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Hoosen Haffejee-weg 250, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R910 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Bridgewing is geleë in 'n stil doodloopstraat met 'n onbelemmerde uitsig van die Indiese Oseaan. Die eenheid bied gerieflike verblyf vir 2 in beskeie luuksheid. Die oopplan-ontwerp sluit 'n modern-toegeruste kombuis en en-suite badkamer met luukse toebehore in. 'n Private dek gevestig in welige kusplantegroei, met braaigeriewe en 'n addisionele buitelugstort, rond die eenheid mooi af.

'n Afgesonderde strand is slegs 500 m van ons geleë met die gewilde Ansteys- en Brightonstrande 3 km weg. Verskeie restaurante, kitskos-plekke en drie winkelsentrums is naby geleë om te voorsien aan alle benodigdhede.

’n Sonkragstelsel verskaf elektrisiteit wanneer die munisipale netwerk nie beskikbaar is nie. Hierdie sonkragstelsel en 2 sonkrag-geisers verseker dat gaste altyd krag, warm water en WiFi sal hê tydens jou verblyf.

Boonop verseker 'n wateropvang- en tenkstelsel en 'n waterfiltreerstelsel skoon water uit elke kraan.

Daar is onderdakparkeerplek en 'n motorhuis beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Portugees
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Dez H
5.0
Amazing, with caring hosts. Comfortable and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Gail L
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely wonderful and most memorable! 10 out of 10. Our stay at the absolutely amazing! Fanie and Susan welcomed us so warmly and at...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Madeleine D
5.0
Heerlik gekuier, kan beslis aanbeveel. Baie dankie Fanie en Susan. Fanie en Susan het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Eenheid pragtig, ...
Sien meer
Jun 2024
Hendra B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Puik diens. Heerlike groot bed. Netjiese en skoon geriewe. Het uitstekende diens gelewer. Ek sal weer daar tuis gaan.
Apr 2024
Johan E
Besigheidsreis
5.0
See-uitsig, netjies en vriendlik. - Geen loadshedding! Verblyf is fantasties! Mooi uitsig oor die see vanuit die kamer. Fanie en sy vrou is baie vrien...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fanie & Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Dr Hoosen Haffejee-weg 250, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridgewing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Durban KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Hoosen Haffejee-weg 250, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf6b32273a0d894bf1d625512fc6e138c56f1a4c98884173c04dfdc8a47eca20e940ff95d80feee11565cda6d711d53553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 250 Dr Hoosen Haffajee Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.940283973441 31.002212047642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang