Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Broad Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vos-straat 9, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Broad Place is in die Bree-vallei geleë en is 'n selfsorgeenheid wat ideaal is vir vinnige oornagverblyf of selfs vir gaste wat 'n paar nagte wil vertoef om die area te verken.

The Broad Place is 'n woonstel wat vas is aan die hoofhuis. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 2 ekstra lang driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n hoofleefarea met 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuisie lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n privaat ingang en gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is 'n paar minute se stap vanaf Laerskool Worcester, Hoërskool Drostdy Tegniese Skool en Worcester Gimnasium, wat dit gerieflik maak vir oornagverblyf tydens skoolsportbyeenkomste.

Die area bied talle besienswaardighede, insluitend plaaslike wynkelders, die unieke Karoo Botaniese Tuin, en die Breekloof Camino-staproete. Worcester staan ook bekend as die Sorghoofstad van Suid-Afrika, die tuiste van skole vir blindes en die Nasionale Instituut vir Dowes. Boonop is die Universiteit Stellenbosch se satellietkampus, Ukwanda, in Durbanstraat geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Vos-straat 9, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vos-straat 9, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA593bc6d2fdd98f5da855da7b73ce8c16e7744487a47fbcba4539570d7ab61b97d54e5cd344e3661e22f7023ae74ff4575aa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 De Vos Street Langerug 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.644984388397 19.433557908598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem