Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bronze Room

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Ferdinand D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie aangenaam. Het baie lekker gebly. Plek is ook baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
The Bronze Room
Julle is enige tyd weer welkom! Dankie dat julle ons plek silwer skoon gelos het! Lieflike gaste!

Stafford M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Homely. Situated in a good area and close to my customers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
The Bronze Room
Thanks Stafford, you are a great guest and we will gladly host you anytime!

Ellenor B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ruim, skoon en netjiese verblyf. The Bronze Room is 'n ruim, skoon en netjiese verblyf opsie. Ons het heerlik hier gebly en het alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Alles wat jy nodig het. Rustig en veilig. Sal beslis weer daar oorbly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ideale oorbly plek tussen Durban en Bloemfontein. Heerlike, pragtige, volledig toegeruste warm plekkie. Ons oorslaap was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustige oornagplek oppad. Skoon en netjies, vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita R
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Sep 2024

Not the greatest but we just needed an overnight stop. It was pleasant enough for a one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Neil N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Nov 2024

Swakste ervaring ooit. Ek sal almal aanbeveel om weg te bly van The Bronze Room. Ons het 2 nagte bespreek en het net een nag oorgebly so vuil was die plek. Ons het laat Vrydagaand daar aangekom toe was die krag af, want hulle het aan die krag gewerk. Ons het net afgelaai en by familie gaan kuier. Ons was weer teen 11 uur se kant terug waar die krag nog af was wat nie die eienaar se skuld was nie, maar ons kon toe nie sien die plek is so vuil nie. Ons het oorgeslaap op 'n ou bed wat een kant toe pap was. Die volgende oggend toe ons opstaan sien ons daar is vuil kolle op die vloer soos iemand wat koffie of so gemors het, maar al 'n ruk terug. Daar was 'n stuk chocolate onder die bed en dooie goggas wat lyk of die al 'n ruk daar lê onder die bed. Die slaapbank het gebruikte tissues ingehad wat uit geval het toe ons dit plat slaan. Die stof het oorals gelê. Die yskas het klein stukkies kos ingehad en mens kon sien dit was lanklaas gewas. Dit was vuil rondom die stort en die drein het baie stadig uitgeloop dat die water in die stort opgedam het. Die lap onder die afdroograk was vuil en vol stukkies kos. So die plek was glad nie skoongemaak nie. Die eienaar het kom kyk na die krag wat af was en het net gesê hulle werk aan die krag. Ek het later 'n boodskap gestuur, maar sy foon was af. Hulle het nie eers geweet ons het uitgeklok 'n dag te vroeg nie. Hulle diens was uiters swak. Hulle het nie opgevolg oor die krag nie. Toe ek dit aan julle rapporteer het die eienaar net gesê hulle gaan nie my 1 nag se geld terug gee nie. Julle het alles goed en baie professioneel hanteer. Hulle was baie behulpsaam.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Sarina
The Bronze Room
Geagte Neil, Na aanleiding van julle ervaring wil ek graag die situasie verduidelik. Eerstens, ons het altyd 'n positiewe benadering teenoor al ons gaste, en ons probeer om so veel as moontlik te help waar ons kan. Julle het vir twee bespreek, maar drie persone het oorgebly, en ons het steeds probeer om julle so goed moontlik by te staan. Ongelukkig was daar 'n kragonderbreking in die hele buurt as gevolg van gesteelde kabels, wat buite ons beheer was en waarvoor ons nie 'n oplossing kon bied nie. Ons is trots op ons uitstekende resensies en het konsekwent 5-ster resensies ontvang van al ons gaste, beide voor en na julle. Dit is duidelik dat julle probeer het om 'n nag se betaling terug te kry. Dit is ongelukkig nie iets wat ons kon aanbied nie. Ons waardeer die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R950
R 950 R 713
per nag, vir 6 mense
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeustraat 27B, Hospitaalheuwels, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1563319e30ddbee8a0747daaf7f7b5e1064864397ebfe474718fd00b1af650e824086849a62a10091a42cf2dafb851d15b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 27B Leeu Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -28.229849242123 28.321487661885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang