Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bronze Room

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeustraat 27B, Hospitaalheuwels, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 R750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Bronze Room is 'n bekoorlike oopplan-eenheid in Bethlehem en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakereisigers, 'n paar vriende, 'n gesinswegbreek of 'n oornagstop is.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea.

Die kombuis is met 'n groot yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en stoele, en 'n TV met Netflix en YouTube. Daar is ook 'n werkspasie in elke slaapkamer en gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met buitesitplek, 'n groot erf en toegeboude parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Kerry N
Gesin met klein kinders
5.0
We had a very comfortable overnight stay at The Bronze Room. The Bronze Room had everything we needed and more for our overnight stay. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Natasja L
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, skoon en baie gerieflik. Baie lekker gebly. Inklok was maklik en gerieflik naby die winkels en Medikliniek.
Jan 2025
Ferdinand D
Gesin met tieners
5.0
Baie aangenaam. Het baie lekker gebly. Plek is ook baie gerieflik.
Des 2024
Stafford M
Besigheidsreis
5.0
Homely. Situated in a good area and close to my customers.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Ellenor B
5.0
Ruim, skoon en netjiese verblyf. The Bronze Room is 'n ruim, skoon en netjiese verblyf opsie. Ons het heerlik hier gebly en het alles gehad wat nodig ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Leeustraat 27B, Hospitaalheuwels, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink The Bronze Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeustraat 27B, Hospitaalheuwels, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1563319e30ddbee8a0747daaf7f7b5e1064864397ebfe474718fd00b1af650e824086849a62a10091a42cf2dafb851d15b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 27B Leeu Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -28.229849242123 28.321487661885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang