Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Brother's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burleigh-singel 14, Durban-noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Brother's Guest House is geleë in die luukse woonbuurt Durban-Noord, een van Durban se oudste gevestigde voorstede, naby al die stad se groot besienswaardighede. Die gastehuis is 15 minute se ry vanaf die Durbanse middestad en al die vernaamste sportplekke, Gateway Winkelsentrum, en die pragtige sandstrande van Umhlanga. Daar is ook baie restaurante binne stapafstand.

Die gastehuis bied verblyf in 3 gastekamers in die hoofhuis, en 'n groot selfstandige aparte kothuis. Elke gastekamer het sy eie en suite, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en lugversorging, 'n TV met Gastehuis-pakket en gratis WiFi.

Ontbyt word daagliks in die eetkamer bedien of buite om die pragtige swembadarea wat oor die rustige tuin uitkyk. Gaste het 'n keuse van 'n volledige Engelse ontbyt, of 'n kontinentale ontbyt.

The Brother's Guest House is in 'n rustige en tropiese tuin omring deur palmbome. 'n Sprankelende swembad wag op gaste asook 'n grasdak-gazebo en braaigeriewe. Ontspan langs die swembad, lees 'n boek in die formele sitkamer, of spandeer tyd in die gastehuis se eie kroeg en mediakamer. Oorgenoeg veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die gaskoördineerders, Stephen en Robyn, sal meer as bly wees om al jou behoeftes te akkommodeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Burleigh-singel 14, Durban-noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Brother's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burleigh-singel 14, Durban-noord, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4ZDQ1NzJjLTM4OGYtNDBjOC1hMGJhLTA4NDMzZWYyNTU0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 14 Burleigh Crescent Durban North 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.788652 31.031264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang