Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Browns' - Luxury Suites

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie mooi. Heerlik, skoon en baie ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Awesome guest house! Thank you for an awesome stay. I can recommend this guest house to everyone. The room was spectacular with some extra treats.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie I
1 nag
5.0
Mei 2024

Ongelooflike waarde vir geld. Baie goeie waarde vir geld en die fynere details, bv. Charlotte Rhys in die badkamer en 'n verskeidenheid tee- en koffiemaaktoestelle, wynglase, ens., is spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Maklike toegang, goeie WiFi, verwarming, netheid, spasie, linne was puik. Maklike toegang, goeie WiFi, verwarming, netheid, spasie en linne was van hoe gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lukas D
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Gerieflik, ruim en netjies maar duur vir slegs 'n oornag plek. Verblyf was lekker. Kamer en badkamer is ruim. Parkering is bietjie knap en ek voel selfs met die afslag is die oornag koste bietjie duur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Johandi M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Ruim, luukse verblyf gepas vir 'n koning. Die verblyf het al my verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Lieflike gastehuis! Dit is ons 2de keer by The Browns' Luxury Guest Suites. Dit is elke keer mooi skoon en netjies en net 'n plesier om daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jillian G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Sjoe, wat 'n netjiese, warm, skoon vriendelike blyplek. Vriendelike ontvangs, die stort se werking is uitstekend. Ek let altyd na dit op, want hoeveel keer kom ek by 'n blyplek en die stort sal ek sumier in die asblik wil gooi. Skoon en netjies. Verseker sal ek hierdie blyplek vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rone D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Dit was beslis met groot tevredenheid wat ek hier tuis gegaan het. Eienaar het kontak gemaak en ontvangs was baie vriendelik. Toegerus met alles en meer. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Perfek! Aandag aan detail, afgerond, lekker warm en knus. Alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 79

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R2 190
R2 190 R1 752
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 190
R2 190 R1 752
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 279, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABhTFSBbAfL2N1FosbBF4c6CvGmiTVfsADnK7SAswxsqUzaTGWm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 190 nouVanaf R1 752 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 279 Blue Crane Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.413969638212 30.107260728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang