The Browns' - Luxury Suites
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan 279, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 000R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Browns' Luxury Guest Suites is ’n hanetreetjie van Dullstroom se hoofstraat en bied verblyf wat ideaal is vir paartjies, gesinne of groepe wat Dullstroom besoek.
Hierdie gastehuis het 'n rugsteunbattery en 'n kragopwekker.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid eksklusiewe sites met slaapplek vir 2 tot 4 gaste, elk met 'n privaat ingang. Die hele huis kan op 'n selfsorgbasis met slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders bespreek word. Verder is daar ook slaapplek vir 8 ekstra gaste in die aangrensende verblyf. Die suites het elk enkelbeddens, 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort in elke kamer. Elke suite het 'n Nespresso-koffiemasjien, tee, ligte versnapering en 'n
yskassie met melk en stil water. Daar is 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Gehaltelinne en ander geriewe word voorsien, wat gratis toiletware, skeer- en sanitêre middels vir noodgevalle insluit.
Gaste kan op die stoep ontspan en die tuinuitsig geniet, en 'n skadu-speelarea vir kinders met 'n klimraam en sandput is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek vir elke suite op die perseel.
Dullstroom bied verskeie restaurante en doendinge soos visvang en staproetes. Gaste kan ook die Dullstroom Natuurreservaat, Steenkampsberg Natuurreservaat en die Verlorenvallei Natuurreservaat besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Portier
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 83
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Blue Crane-rylaan 279, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Browns' - Luxury Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan 279, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang