Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bucket List

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Recreation-straat 44, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Bucket List bied heerlike oornagverblyf met moderne kenmerke wat ideaal geleë is in die hartjie van Bredasdorp in die Overberg-streek. Hierdie bed en ontbyt kan 'n ideale opsie wees vir gesinne, paartjies of korporatiewe reise.

Hierdie eiendom bied gaste 'n opsie van óf 'n wittebroodsuite, 'n gesinseenheid of 'n ander eenheid met slaapplek vir 4 wat ook as aparte slaapkamers bespreek kan word. Gaste in kamers 1 en 2 deel 'n badkamer, gaste in kamers 3 en 4 deel 'n badkamer en die wittebroodsuite het 'n volledige badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike gastesitkamer met 'n TV wat 'n volledige keuse van DStv-kanale het. Daar is ook 'n gedeelde kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie gedeelde leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Gaste kan hul ingesluit ontbyt in die eetarea geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir The Bucket List
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hercules Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Recreation-straat 44, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bucket List het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Recreation-straat 44, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e4861fbcfc1b6ea84743ebc27435c5bb9a90a2675cfff2a2b1325b73b057e223f0c7adaae8df7d2193678239843355f92d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 44 Recreation Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.540613851638 20.044955220356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang