Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Buddha Garden

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Llewelyn S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Tranquility. Awesome place, will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dino
The Buddha Garden
Thank you, Llewelyn! See you later!

Merlene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het 'n juweel sommer net hier onder ons neus ontdek. Ons het baie lekker gekuier. Het 'n warme ontvangs geniet. Albert is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dino
The Buddha Garden
Baie dankie! Ek hoop om julle spoedig weer te verwelkom!

Yolanda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons was verras met 'n verwelkomingspakkie in die kamer. Baie rustige omgewing. Dis 'n wegsteekjuweel. Vriendelike gasheer. Die rustigheid is fantasties. Die gasheer het ons na die lekkerste eetplek verwys. Sal definitief weer terugkom vir langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kuier en ontspanning was lekker. Beter as wat ons verwag het. Die plek is uitstekend. Gasvry, netjies en sonder sukkel. Regtig waarde vir geld. Het lekker en gemaklik met die gasheer gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernita D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Amazing. I would recommend the Buddha Garden to anyone looking for an affordable, safe, and tranquil environment, and to top it all off, it's near the beach. The host made our stay so welcoming and went above and beyond to make sure we had everything we needed. He even allowed us to check in earlier than normal because we had nowhere else to go. What an amazing guy. Will go back there anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabo L
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Great. My stay was nice, in a good neighborhood and the host was very good and informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachmat D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Very relaxing. Was comfortable, cosy, and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Kokon van rustigheid en kalmte in die middel van die besige stad. Gasheer is amazing. Ons kon nie vir 'n beter verwelkoming in die Kaap gevraag het nie. Lekker sentraal van alles geleë. Dankie vir al die bederfies, Dino.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Esmiralda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Excellent stay and great hospitality. Great host and extremely helpful. Great facilities and going the extra mile for guests with his extra goodies on the table and in the fridge. Well done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dino
The Buddha Garden
Thank you very much, Esmiralda! Hope to host you again soon. Best regards, Albert.

Mikey G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Great value for money and hospitality. Dino was extremely accommodating and kind. He treated us as though we were friends or family. The accommodation had all the amenities one could ask for, plus unexpected pleasant extras, including safe and secure parking. The outdoor environment could be enjoyed for its flora, fauna, pool, and braai facilities, etc., without the need to go anywhere if you just want to relax and be at peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dino
The Buddha Garden
Good afternoon Mikey, Thank you soo much for your review! We wish to welcome you again soon! Kind regards Albert

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dino Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R825
R 825 R 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
R 825 R 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort-weg 5, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYWY4ZDQ4LTZhMmUtNGU5NC04Y2NiLTI0N2JkZDEyMmQ0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R495 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 5 Beaufort Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89108 18.49229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang