Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Buddha Garden

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 15 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort-weg 5, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R825 R701 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Buddha Garden bied 4 volledig toegeruste selfsorg-eenhede, elk met slaapplek vir 2 gaste, in 'n rustige tuin-omgewing met 'n gemeenskaplike swembad.

Elke eenheid het 'n kombuisie en en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met Netflix en gratis WiFi in oop areas. Eenheid A en D het elk lugversorging en daar is 'n waaier in Eenheid B en C. Daar is veilige parkeerplek van die straat af met afstandbeheertoegang.

Die Buddha Garden is sentraal geleë, op die MiCiti-busroete en het maklike toegang tot Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront, Century City, Canal Walk, Milnerton-strandmeer en strandfront, en die gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 46 resensies vir The Buddha Garden
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dino Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beaufort-weg 5, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Buddha Garden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
R825 R701
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
R825 R701
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort-weg 5, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYWY4ZDQ4LTZhMmUtNGU5NC04Y2NiLTI0N2JkZDEyMmQ0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R701 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 5 Beaufort Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89108 18.49229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang