Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bushwillow Jeffreysbaai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Eloise A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Enjoyable. Comfortable and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fabulous! Dit was een van ons lekkerste kuiers ooit, stil atmosfeer, die pragtige omgewing en natuurlik het ons dit geniet. Die vriendelikste mense ooit. Sal enige tyd weer gaan en selfs vriende en familie aanraai om daar te gaan oornag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarese M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfectly located. We loved our stay! Len and Sonja are amazing, and their attention to detail was brilliant, right down to the wood at the braai, backup power for loadshedding, and little details such as toothpaste in the bathroom! We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Heerlike verblyf! Lieflike plekkie! Alles en meer wat mens kan dink om te benodig. Veilig en privaat. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Soveel aandag aan klein detail. Waarde vir geld, 100%!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Baviaans resies gedoen, het slaapplek nodig gehad, aan al ons vereistes voldoen. Baie lekker gebly, presies wat ons nodig gehad het, netjies en maklik, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Simone V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Quiet, private, perfect view of the ocean. Accommodation was clean, friendly host, private, quiet, perfect view of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Chante M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dis 'n lieflike plek met die mooiste see-uitsig. Ek sal The Bushwillow beslis aanbeveel aan enige iemand wat 'n bietjie 'n wegbreeknaweek wil geniet. Wonderlike kliëntediens en 'n baie mooi, skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker mense. Plek is volledig gemeubileer. Voel soos jou eie huis. Goeie ervaring met die eienaars. Die woonstel is groot en heeltemal volledig gemeubileer. Uitsig oor die dorp en die baai is baie mooi. Ideaal as jy 'n tydjie gaan oorbly. Rustige buurt. Veilige agterplaas parkering. Woonstel is op die eerste verdieping, stel trappe wat van buite toegang gee tot die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun Z
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Very pleasant atmosphere, owners are very friendly and helpful, amazing ocean view. Safe parking, top-class accommodation, and an excellent supply of guest amenities unlike those found in most other accommodation establishments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Would definitely recommend. Wonderful hosts. Loved the attention to detail, with lots of extras provided. Will support them in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Combretumweg 36, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YTNjNzk0LTNiOWQtNDg4Ny04Nzg3LTFkMmI5NmZmOTc3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 36 Combretum Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.024922 24.919039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang