Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bushwillow Jeffreysbaai

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir The Bushwillow Jeffreysbaai
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eloise A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise A

Enjoyable.

Comfortable and relaxing.

Charlene O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O

Fabulous!

Dit was een van ons lekkerste kuiers ooit, stil atmosfeer, die pragtige omgewing en natuurlik het ons dit geniet. Die vriendelikste mense ooit. Sal enige tyd weer gaan en selfs vriende en familie aanraai om daar te gaan oornag. Baie dankie.

Clarese M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarese M

Perfectly located.

We loved our stay! Len and Sonja are amazing, and their attention to detail was brilliant, right down to the wood at the braai, backup power for loadshedding, and little details such as toothpaste in the bathroom! We will definitely return.

Marelize C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize C

Heerlike verblyf!

Lieflike plekkie! Alles en meer wat mens kan dink om te benodig. Veilig en privaat. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Soveel aandag aan klein detail. Waarde vir geld, 100%!

Andre V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baviaans resies gedoen, het slaapplek nodig gehad, aan al ons vereistes voldoen.

Baie lekker gebly, presies wat ons nodig gehad het, netjies en maklik, sal aanbeveel.

Simone V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

Quiet, private, perfect view of the ocean.

Accommodation was clean, friendly host, private, quiet, perfect view of the ocean.

Chante M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante M

Dis 'n lieflike plek met die mooiste see-uitsig.

Ek sal The Bushwillow beslis aanbeveel aan enige iemand wat 'n bietjie 'n wegbreeknaweek wil geniet. Wonderlike kliëntediens en 'n baie mooi, skoon en netjiese plek.

Tersius B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius B

Baie lekker mense. Plek is volledig gemeubileer. Voel soos jou eie huis.

Goeie ervaring met die eienaars. Die woonstel is groot en heeltemal volledig gemeubileer. Uitsig oor die dorp en die baai is baie mooi. Ideaal as jy 'n tydjie gaan oorbly. Rustige buurt. Veilige agterplaas parkering. Woonstel is op die eerste verdieping, stel trappe wat van buite toegang gee tot die plek.

Jaun Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun Z

Very pleasant atmosphere, owners are very friendly and helpful, amazing ocean view.

Safe parking, top-class accommodation, and an excellent supply of guest amenities unlike those found in most other accommodation establishments.

Chandre G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre G

Would definitely recommend.

Wonderful hosts. Loved the attention to detail, with lots of extras provided. Will support them in the future.

Sariet N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sariet N

Pragtige uitsig, alles wat jy nodig het, sal definitief weer daarheen gaan!

Baie vriendelike, gasvrye persone. Alles wat nodig is vir 'n kort vakansie, is daar, van haardroër tot hout vir die braai en sout en peper! Sal definitief weer daarheen gaan! Asemrowende uitsig oor die see!

Marina F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F

Uitstekend.

Skoon, netjies, alles wat nodig was en vriendelike ontvangs.

David W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

A wonderful experience in a well-equipped and appointed self-catering apartment.

Can certainly recommend The Bushwillow Jeffreysbaai as an excellent stay in Jefferies Bay with amazing hosts.

Charles V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Great.

Awesome. Everything we needed, wanted and more.

Marie T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Neat, clean and comfortable.

Would be great if there was sufficient backup power during loadshedding.

Jean-pierre H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre H

Baie lekker geslaap,en voel baie tuis by die plek.

Baie mooi uitsig van die see en baie netjies.

Ronel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Dit was beslis 'n lekker ruim woonstel met al die nodige geriewe.

Die dek is heerlik met die asemrowende uitsigte oor die see en van die dorp. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die kombuis was baie goed toegerus met alles wat jy nodig het en die eenheid was baie netjies en skoon. Ek sal beslis hierdie plek aanbeveel.

Riaan F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F

Very nice stay at the bushwillow.

We had a home away from home. We completely enjoyed our time at the bushwillow. Friendly owners, helpful and the town itself was amazing. Will definitely be going back when I feel for a vacation.

Teresa A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa A

Very neat and clean modern place.

Beautiful seaviews from deck, fully equipped with a nice braai area. Very neat modern little place, ideal for 2 people. Safe parking and in a very secure area.

Jana V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Self-catering accommodation that felt like home!

We thoroughly enjoyed our stay at The Bushwillow. It was clean, tidy and spacious, and the hosts were friendly while respecting your privacy. The views were amazing and the kitchen was well-equipped. They really went the extra mile with many little well-thought-out amenities which you don't expect from a self-catering place. They went above and beyond. It felt like you were staying in someone's home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Selfsorgverblyf wat soos huis gevoel het!

Ons het ons verblyf by The Bushwillow terdeë geniet. Dit was skoon, netjies en ruim, en die gashere was vriendelik terwyl hul ons privaatheid respekteer het. Die uitsigte was ongelooflik en die kombuis goed toegerus. Hulle het regtig die ekstra myl gestap met baie klein, goed-deurdinkte geriewe wat jy nie verwag van 'n selfsorgplek nie. Hulle het regtig ekstra moeite gedoen. Dit het gevoel asof jy in iemand se huis tuisgaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lizelle D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Gasvryheid met ontvangs asook super skoon en netjies.

Lielike woonstel met alles wat mens nodig kan hê. Super skoon en netjies asook vriendelike en gasvrye eienaars op die perseel. Dankie Sonja en Len vir die spesiale paashasies en sjokolade vir die paasnaweek. Ons kom kuier gou weer.

Marinde L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinde L

Vriendelik, skoon, mooi uitsig.

Ontvangs en hulp deurentyd was great. Die plek was skoon en nietjies en gerieflik en goed ingerig. Voel sommer tuis. Die see-uitsig was net so lekker.

Anria T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anria T

Pragtig, goeie waarde vir geld!

Lieflike, gesellige plekkie wat sommer rustigheid bring met die instap! Die vertrek is ruim en huislik met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons besoek dit definitief weer vorentoe!

Blackie S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blackie S

Baie lekker verblyf in 'n rustige, veilige omgewing.

Sonja en Len is uiters gasvry.

Riaan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Dit was rustig en stil.

Die plekkie was skoon en netjies en alhoewel die eenheid saam op eienaar se perseel was, het ons nie geweet van hulle nie. Het 'n mooi uitsig oor die see gehad, maar is nie loopafstand van die strand nie. Ons het baie lekker gebly en baie gerus.

Bonita B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita B

Awesome view. Clean, comfortable.

Really enjoyed our stay and will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese uitsig. Skoon en gemaklik.

Regtig ons verblyf geniet en sal terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anna-marie G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie G

Baie lekker!

Sal enige tyd aanbeveel. Baie oulike plek, skoon netjies alles wat nodig is is daar!

Anna D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Rustige area.

Verblyf was baie aangenaam en sentraal geleë. Woonstel kus ingerig en alle geriewe beskikbaar.

Christoff D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff D

Lieflike, skoon eenheid met pragtige uitsig en volledige geriewe.

Dit was voorwaar 'n uitstekende wooneenheid en ek kan The Bushwillow Jeffreysbaai heelhartig aanbeveel. Pragtige, netjiese, skoon eenheid met 'n fantastiese uitsig oor die baai.

Tracey S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S

Great location, friendly host, value for money and fantastic views.

Great holiday location, stunning views, comfortable accommodation. friendly host.

Denis D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis D

Heerlike, vriendelike, stil en netjiese verblyf met asemrowende uitsig.

Vriendelike diens met 'n stil en netjiese verblyf met 'n asemrowende uitsig wat ek maklik sal aanbeveel.

Marko P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marko P

Baie lekker gebly!

Dit is 'n baie lekker woonstel met als wat jy nodig het en meer. Mooi see-uitsig en 'n groot stoep met 'n braai. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Carla V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Baie rustig en als is daar wat jy nodig het.

Dis 'n lekker plekkie met lekker onderdakbraai en 'n mooi uitsig, dis netjies en die eienaars is baie vriendelik.

Marinda R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Pragtig en goed geleë.

Pragtige, skoon en goed geleë verblyf met 'n mooi uitsig oor die see. Verblyf is toegerus met al die nodige. Eienaars, Sonja en Len was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar tuisgaan. Rustige omgewing en veilige parkering.

Ina T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina T

Wonderlik, rustig, mooiste uitsig en baie baie vriendelike gasvrou.

Puik. Sal dit aanbeveel vir almal.

Aletta G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta G

Puik, netjies en ons het tuis gevoel.

Ons sal dit definitief aanbeveel.

Roelien V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien V

Skoon, volledige eenheid waarin jy kan ontspan.

Die eenheid het alles wat nodig is met 'n see-uitsig vanaf die houtdek waar jy ook kan braai, nie ver van alle fasiliteite en strand nie. Heerlik gebly.

Igna B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna B

Waarde vir geld.

Baie privaat, netjies en alle noodsaaklikhede word verskaf. Kan dit aanbeveel.

Petrus T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus T

Gerief en ruimte.

Baie dankie aan Sonja wat ons dadelik laat tuis voel het. Die akkommodasie was netjies, skoon en al die nodige geriewe vir selfsorg was beskibaar. Die woonstel is lekker ruim en ons kon heerlik ontspan. Die bonus is 'n groot balkon met ingeboude braai en 'n pragtige uitsig oor die see. Waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Combretumweg 36, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YTNjNzk0LTNiOWQtNDg4Ny04Nzg3LTFkMmI5NmZmOTc3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 36 Combretum Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.024922 24.919039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang