Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Buttercup Loft

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Buttercup Loft
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annalise K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise K

Ideale wegbreekplek as jy met stilte en die natuur omring wil word.

Dis 'n heerlike blyplek waar 'n mens in vrede kan ontspan en myle langs die see kan gaan stap. Die gasheer en gasvrou is wonderlik en laat 'n mens baie tuis voel.

Anthony F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F

Uitstekend.

Francois was 'n ware gasheer, vriendelik, behulpsaam en het alles so gerieflik as moontlik gemaak. Die loft was keurig gemeubileer, skoon en netjies. Still en rustig, ideale wegbreekplek, maar tog baie naby aan alles. Beveel baie sterk aan.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnpxQu7R3p2N8ySlY6Wgo9jIV9dH1BmodEDjbjTJcAlcg51pCJZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Off N2 Between Wilderness and Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.007804847614 22.690662303742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang