Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The C right in front on the C

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Angelika N
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

We will come back. Stunning views, perfect host. The apartment offers everything you need, a place to enjoy tranquility and nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfect in every way! Even though we had seen the photos on the website, nothing prepared us for the breathtaking view in front of us as we reached the top of the stairs to this loft apartment and opened the door! The big picture window looks straight onto an expanse of white sands and crashing waves, and just to our right an inviting tidal pool! No houses or roads between us and the sea and sand! We got up at sunrise each morning and combed the beach for low-tide treasures, then up the path back "home" to make breakfast in the very well-equipped kitchen. Everything you could possibly need for a comfortable stay is here, and more! Every evening we lit a fire in the cosy lounge. The fireplace works extremely well! We also loved the antique furniture and Radie is such a kind and welcoming host. I cannot recommend this place enough!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Excellent place. No false advertising with Radie. The place is on the beach. lovely views and a very homely spacious home. Best place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Radie
@ The C right in front on the C
Stephen. Thanks alot Friend You already know you are more than welcome next time. Radie

Andre M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2024

Cosy blyplek. Heerlik, pragtige uitsig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Linda P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Rustige plek met mooi uitsig. Heerlike kuier. Kon walvisse van die stoep af dophou. Gerieflike plek en nader aan die see kan jy nie kry nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Dis vir 'n spesifieke mark. Die plek was baie mooi skoon en netjies. Dis op die strand. Die badkamer en toilette is baie klein en beknop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Pierre R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2022

Heel beskeie maar gerieflike, klein plekkie. Gerieflik en toegerus met so te sê als wat mens benodig. Oom Radie was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Paar dae se rus by Witsand op toer deur Weskus. @ The C bied slaapplek vir 6 mense met 'n see-uitsig. Is nie grondvlak-akkommodasie nie. Is gerieflik, maar kan beknop voel as 6 mense deel en dit nie goeie weer is nie. Oom Radie is baie behulpsaam en vriendelik en help om jou gemak te verseker. Toilet baie klein en ongemaklik vir lang mans.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wilhelm D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Rustig en gerieflik. Baie netjies en die ligging is iets om te beleef. Baie nice en lekker rustig. See-uitsig en als wat 'n mens nodig het. Ons 6-maande baba het dit ook baie geniet. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Radie
@ The C right in front on the C
Ek wonder of julle twee besef wat julle terugvoer vir my beteken. Ek is baie bly julle het die tydjie op Witsand geniet en dat @ The C bygedra het om julle tydjie onvergeetlik te maak. Kom kuier gerus weer voor julle kleintjie 'n jaar oud is, teen 'n spesiale tarief. Mooi wense. Radie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Radie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna-weg, Duinepark 1002, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafb3dc53b694763a9e69a2916bcbc6ccbc25bcf497e806d912a7ade665b26d396df55fe23349adcbf47e2be130be51f3d58b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 Tuna Road Duinepark 1002 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.392506576727 20.861851572991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang