The Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rooyen-straat 3, Paul Roux, 9800, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cabin bied bekoorlike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel aan die buitewyke van Paul Roux Village in die Oos-Vrystaat. Die rustige area is die ideale plek vir 'n vreedsame wegbreek.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n muskietnet en elektriese kombers. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel en 'n sitkamerstel in die leefarea.
Die skuifdeure lei na 'n groot houtstoep waar gaste kan ontspan en die uitsig oor die heuwels en stadskim kan geniet.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
June Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Van Rooyen-straat 3, Paul Roux, 9800, Vrystaat
- Gaste dink The Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rooyen-straat 3, Paul Roux, 9800, Vrystaat