Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Terug gaan. Defnitief. Kaggel was 'n bonus. Rustig en baie mooi. Netjies, 'n ware juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Baie dankie. Sien uit om jou vinnig weer te verwelkom, Willem Nel.

Zelda E
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustig en pragtige verblyf. Wat 'n heerlike, stil en rustige omgewing! Pragtige, stylvolle outyds gemeubileerde kamer (Faith). Alles wat jy nodig het is daar. Nandi was besonders hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri-marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absoluut uniek en stunning! Diep rus. So 'n spesiale plaas en pragtige verblyf. Die Cabin Padstal (ook deel hiervan), is die mooiste padstal wat ons al gesien het - en ons toer baie! Gaan beslis terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lieflik. Baie mooi en netjies, ons kan The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Positive feedback like yours means a lot to us. It helps us know that we're on the right track and motivates us to keep providing exceptional experiences for our guests. Thank you.

Alwyn B
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Baie lekker en rustige plekke om te kom rus. Ons as twee gesinne kon nie vir 'n beter plek gevra het om te bly nie. Die braai area wat toe gemaak is met skuif vensters is 'n wenner om die koue uit te hou in die aande om die braai. Dit was die plek om koffie in die oggende te drink in die son, en om om die kaggel te kuier in die aande. Baie netjiese en skoon geriewe met alles wat ons nodig gehad het. Die huishulp was ook baie behulpsaam. Ons was baie verbaas toe daar een oggend 'n varsgebakte brood met kaas en konfyt van die padstal afgelewer was. Sal hier vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Baie dankie Alwyn, ons waardeer jou mooi terugvoer.

Dalene B
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

A true farmhouse getaway. Beautiful! Home has large living spaces. A true step back in time with comfortable living areas. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Was baie rustig en verblyf baie netjies en keurig ingerig. Het lekker gekuier en gerus!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Stephanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Mooi setting, gerieflik, skoon en smaakvol. Mooi setting, gerieflik, skoon en smaakvol. Gaan beslis met my gesin kom vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Dankie vir die positiewe terugvoer. Sien julle vir die familie wegbreek.

Sandy D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantasies. Baie oulik met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 500 m vanaf die R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9251a10c4fb54a6c084532bf383b87549a3530f67d4ed44859884c880de42172dd80f494d7304be9ff7087f1a8f1a7ea24f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 500 m from the R26 Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.957164704119 27.573677049373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang