Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willem N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Terug gaan. Defnitief.

Kaggel was 'n bonus. Rustig en baie mooi. Netjies, 'n ware juweel.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Sien uit om jou vinnig weer te verwelkom, Willem Nel.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Zelda E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Rustig en pragtige verblyf.

Wat 'n heerlike, stil en rustige omgewing! Pragtige, stylvolle outyds gemeubileerde kamer (Faith). Alles wat jy nodig het is daar. Nandi was besonders hulpvaardig.

Adri-marie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri-marie V

Absoluut uniek en stunning! Diep rus.

So 'n spesiale plaas en pragtige verblyf. Die Cabin Padstal (ook deel hiervan), is die mooiste padstal wat ons al gesien het - en ons toer baie! Gaan beslis terug wees!

Carli R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli R

Lieflik.

Baie mooi en netjies, ons kan The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm regtig aanbeveel.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer

Positive feedback like yours means a lot to us. It helps us know that we're on the right track and motivates us to keep providing exceptional experiences for our guests. Thank you.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Alwyn B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn B

Baie lekker en rustige plekke om te kom rus.

Ons as twee gesinne kon nie vir 'n beter plek gevra het om te bly nie. Die braai area wat toe gemaak is met skuif vensters is 'n wenner om die koue uit te hou in die aande om die braai. Dit was die plek om koffie in die oggende te drink in die son, en om om die kaggel te kuier in die aande. Baie netjiese en skoon geriewe met alles wat ons nodig gehad het. Die huishulp was ook baie behulpsaam. Ons was baie verbaas toe daar een oggend 'n varsgebakte brood met kaas en konfyt van die padstal afgelewer was. Sal hier vir enige iemand aanbeveel.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Alwyn, ons waardeer jou mooi terugvoer.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Dalene B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B

A true farmhouse getaway.

Beautiful! Home has large living spaces. A true step back in time with comfortable living areas. Highly recommend.

Sanet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V

Was baie rustig en verblyf baie netjies en keurig ingerig.

Het lekker gekuier en gerus!

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Stephanie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

Mooi setting, gerieflik, skoon en smaakvol.

Mooi setting, gerieflik, skoon en smaakvol. Gaan beslis met my gesin kom vir 'n wegbreek.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Sien julle vir die familie wegbreek.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Sandy D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy D

Fantasies.

Baie oulik met alles wat jy benodig.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Alphie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alphie D

Warm en gesellig.

Goed ingerig teen die koue. Als wat mens nodig het en 'n bietjie meer. Oulike staproete uitgemerk deur die veld na die dammetjie toe.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle vinnig weer te verwelkom.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Udine B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udine B

Pragtige plek, binne en buite.

Ons het ons 1 nag verblyf regtig baie geniet. Ontvangs en die diens oor die algemeen was uitstaande. Beddens is baie gemaklik en so lekker warm vir 'n baie koue nag. Plek is baie skoon en pragtig.

Rikus G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus G

Uitstekkend

Goeie diens. Goeie verblyf en goeie kos.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly jul het dit geniet. Hopelik sien ons julle vinnig weer.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Pierre D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Pragtige plaas met plaas lewe reg voor jou stoep. Heerlik gekuier om die vuur in die aande en geluister na die naggeluide.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Sal dit vir enige een aanbeveel as jy rustigheid soek. Sal definitief weer 'n draai daar gaan maak.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker met julle op ons plaas. Hoop om julle weer vinnig te verwelkom.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Mark S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Baie mooi en netjies, en mense baie vriendelik.

'n Moet om by te gaan rus en herstel.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Mark. Hoop om julle weer vinnig te verwelkom.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Heather H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heather H

The Cabin Rustic hosts were incredibly warm and helpful regarding our time - organising superb salads and buying food on our behalf (we were driving from Kruger to Western Cape).

However, the space, whilst well-appointed and creatively decorated, was freezing cold. I would recommend that guests be prepared for this when staying here in Autumn/Winter. It is probably spectacular in the Spring and Summer!

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer

Thank you for the positive feedback.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Sonja N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja N

Skoon, goeie geriewe, voorbereid vir beurtkrag, troeteldiervriendelik.

Tweede keer wat ons hier bly. Gemaklike beddens. Goed ingerig met kaggel en elektriese komberse teen koue wintersdae. Mal oor die plek. Sal weer daar bly.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Altyd lekker met julle by ons.
Groete
Die Cabin Gasteplaas

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Engela K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela K

Die padstal se kos was uitstekend.

Ja, behalwe dat dit nie skoon was nie, het ons baie lekker gebly.

Stefan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Pragtig, rustig die mooiste omgewing, regte plaas atmosfeer.

Eienaars is vriendelik en gasvry, jy arriveer as 'n gas en verlaat as 'n vriend.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Stefan en Hestelle. Dit was vreeslik lekker om julle pragtige gesin te kon huisves oor kersfees.

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 500 m vanaf die R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9251a10c4fb54a6c084532bf383b87549a3530f67d4ed44859884c880de42172dd80f494d7304be9ff7087f1a8f1a7ea24f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 500 m from the R26 Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.957164704119 27.573677049373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang