Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 500 m vanaf die R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm is oorkant The Cabin Farmstall op die R26 naby Clocolan, 'n dorpie in die Oos-Vrystaat.

Verblyf is in 3 selfsorgkothuise, Hope-kothuis, Faith-kothuis of Joy-kothuis, Grace-rondawel en Peace-rondawel, en 'n plaashuis beskikbaar. Daar is 2 rondawels, elk met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die plaashuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, kombuis, eetarea, sitarea, lapa en 'n swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer.

Die evrblyf het ook sonkrag en WiFi is beskikbaar..

Elke kothuis bied slaapplek aan 3 tot 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n volledige kombuis of 'n kombuisie, en 'n leefarea.
Die 2 rondavels het slegs 'n koffie- en teestasie, maar geen kosmaakgeriewe nie.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Willem N
Saam met lewensmaat
5.0
Terug gaan. Defnitief. Kaggel was 'n bonus. Rustig en baie mooi. Netjies, 'n ware juweel.
Jun 2024
Zelda E
5.0
Rustig en pragtige verblyf. Wat 'n heerlike, stil en rustige omgewing! Pragtige, stylvolle outyds gemeubileerde kamer (Faith). Alles wat jy nodig het ...
Sien meer
Apr 2024
Adri-marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut uniek en stunning! Diep rus. So 'n spesiale plaas en pragtige verblyf. Die Cabin Padstal (ook deel hiervan), is die mooiste padstal wat ons a...
Sien meer
Mrt 2024
Carli R
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik. Baie mooi en netjies, ons kan The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm regtig aanbeveel.
Mrt 2024
Stephanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi setting, gerieflik, skoon en smaakvol. Mooi setting, gerieflik, skoon en smaakvol. Gaan beslis met my gesin kom vir 'n wegbreek.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 500 m vanaf die R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Gaste dink The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malotiroete Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 500 m vanaf die R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9251a10c4fb54a6c084532bf383b87549a3530f67d4ed44859884c880de42172dd80f494d7304be9ff7087f1a8f1a7ea24f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 500 m from the R26 Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.957164704119 27.573677049373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang