The Calitz
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 128
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Annaleen C - Jun 2024
Algehele gradering
Cold but pleasant.
The Calitz se terugvoer
Good day Annaleen,
Thank you for this wonderful review.
Thank you for supporting our business.
It was delightful having you at The Calitz. We hope to see you again in the future.
Wishing you all the best.
Kind regards,
Angela
Geandrie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
The Calitz se terugvoer
Hi Geandrie, baie dankie vir die mooi resensie. Baie dankie dat julle ons besigheid ondersteun het. Dit was heerlik om julle te ontmoet en om julle hier by ons te verwelkom. Ons hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete, Angela
Stephanie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Great value, clean, spacious. Friendly host.
The Calitz se terugvoer
Hi Stephanie,
Thank you for this awesome review. Thank you for supporting our business. It was lovely having you stay at our guesthouse. We look forward to your next stay, if you decide to come back to Calitzdorp in the future.
Wishing you all the best.
Kind regards,
Angela
Madri V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Baie netjies. The Calitz was baie oulik en behulpsaam! 10/10.
Johannes S - Feb 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
The Calitz se terugvoer
Hi Johannes, baie dankie vir die pragtige resensie. Baie dankie dat julle by ons gebly het en ons besigheid ondersteun het. Dit was heerlik om julle almal te ontmoet. Sien uit om julle eendag weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Angela
Iantha M - Feb 2024
Algehele gradering
Die beste gastehuis.
The Calitz se terugvoer
Hi Iantha,
Baie dankie vir die amazing resensie. Baie dankie dat julle ons besigheid ondersteun het. Was heerlik om julle te ontmoet. Sal lekker wees om julle eendag weer te sien, sou julle weer die kant toe kom. Alles van die beste vir julle. Vriendelike groete, Angela
Marita S - Jan 2024
Algehele gradering
Kamers ruim, netjies, skoon en met alles wat mens benodig.
The Calitz se terugvoer
Hi Marita,
Baie dankie vir hierdie uitstekende resensie. Baie dankie dat julle ons besigheid ondersteun het. Sal heerlik wees om julle eendag weer te sien en te verwelkom hier by ons gastehuis.
Alles van die beste vir julle.
Vriendelike groete,
Angela
Elvy H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jesse-nahash B - Mrt 2024
Algehele gradering
Spectacular!
The Calitz se terugvoer
Hi Jesse, thank you for this fantastic review. Thank you for supporting our business. It was wonderful meeting you and your lovely partner. Looking forward to your next stay. Kind regards, Angela
Marius P - Sep 2024
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvrou is baie hulpvaardig.
The Calitz se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die resensie. Dankie vir die ondersteuning van ons besigheid. Hoop om julle weer te sien.
Alles wat mooi is vir julle.
Vriendelike groete,
Angela
Manda O - Des 2023
Algehele gradering
Mandy was baie vriendelik en 'n baie nice plek om te bly.
The Calitz se terugvoer
Hi Manda, baie dankie vir die wonderlike resensie. Baie dankie dat julle ons besigheid so ondersteun het. Dit sal heerlik wees om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Angela en Mandy
Trevonia S - Okt 2023
Algehele gradering
Veilige, vriendelike, rustige, moderne, netjiese verblyf.
The Calitz se terugvoer
Hi Trevonia,
Baie dankie vir die resensie. Baie dankie vir die ondersteuning. Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom. Hoop om julle eendag weer te sien.
Vriendelike groete,
Angela
Kathleen S - Jun 2023
Algehele gradering
Very neat and clean. Staff was very friendly. We enjoyed our stay. Would recommend.
The Calitz se terugvoer
Hi Kathleen, thank you for staying at The Calitz. Thank you for this awesome review. We truly appreciate the support. It was lovely having you and we would love to welcome you back if you ever decide to come to Calitzdorp again.
Wishing you all the best.
Kind regards,
Angela
Bertie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie nice.
The Calitz se terugvoer
Haai Bertie,
Baie dankie vir die review! Ons waardeer die ondersteuning en terugvoer. Ons is baie bly dat jy gelukkig is met ons plekkie. Dankie dat julle by ons gebly het. Julle was awesome gaste en dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle eendag weer te sien.
Vriendelike groete,
Angela
Karien D - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker vir groot groepe.
The Calitz se terugvoer
Hi Karien,
Baie dankie vir die resensie. Baie dankie dat julle by ons gastehuis kom bly het. Dit was heerlik om julle te ontmoet en om julle hier te verwelkom. Ek wens vir julle slegs voorspoed vorentoe. Vriendelike groete, Angela
Peter M - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties. Skoon en mooi. Het lekker gebly.
The Calitz se terugvoer
Hi Peter, baie dankie vir die mooi resensie. Baie dankie dat julle by ons kom bly het en ons besigheid ondersteun het. Was heerlik om julle hier te hê. Ek wens vir julle slegs voorspoed vorentoe. Vriendelike groete, Angela
Arend G - Des 2023
Algehele gradering
Baie warm gewees, so die lugversorger in ken en "splash"-swembad het baie gehelp.
The Calitz se terugvoer
Hi Arend, baie dankie vir die resensie. Baie dankie dat jy ons besigheid ondersteun het. Dit was heerlik om jou te ontmoet en om jou hier te verwelkom. Hoop om jou eendag weer te sien. Groete, Mandy
Gavin J - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay and the host was most helpful.
Altus B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gemaklike skoon verblyf. Als wat mens nodig het.
Gerrit S - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
The Calitz se terugvoer
Hi Gerrit, baie dankie vir die mooi resensie. Dankie vir die ondersteuning. Sal lekker wees om jou weer te sien. Vriendelike groete, Angela
Ian P - Apr 2023
Algehele gradering
Modern, appealing but not without shortcomings.
The Calitz se terugvoer
Hi Ian, thank you for this review. Thank you for informing me of these issues. We truly appreciate it as we always strive to better our service. Thanks for staying at The Calitz and for supporting our business. Wishing you all the best. Kind regards, Angela
Johan M - Apr 2023
Algehele gradering
Tuisgerief weg van die huis.
The Calitz se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir die mooi resensie. Baie dankie vir die ondersteuning en dat julle by ons gebly het. Ons is so bly julle het dit geniet. Dit was lekker om julle hier te verwelkom. Julle is enigetyd weer welkom hier by The Calitz en ons sien uit om julle weer te sien sou julle besluit om weer die kant toe te kom. Ek wens vir julle slegs voorspoed vorentoe.
Vriendelike groete,
Angela
Mathilda E - Des 2022
Algehele gradering
Die beste vir 'n gerieflike Karoo ondervinding.
The Calitz se terugvoer
Hi Mathilda,
Thank you for the lovely review. It was lovely having you.
Thank you for your support.
Kind regards,
Mandy and Angela
Lorna R - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Joerg S - Nov 2022
Algehele gradering
Very nice and friendly host. Great accommodation. Good value for money. Nice communal areas in and outside. Good location in the village. Safe.
Amanda D - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies.
The Calitz se terugvoer
Hi Amanda
Baie dankie vir die mooi resensie. Baie dankie dat julle by The Calitz gebly het. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons waardeer julle ondersteuning. Ons hoop om julle eendag weer in die toekoms te sien sou julle besluit om weer Calitzdorp toe te kom. Ek wens vir julle voorspoed vorentoe.
Vriendelike groete
Angela
Jan W - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het baie gerieflik in The Calitz gebly nadat ons vir 'n troue was op Buffelskloof.
The Calitz se terugvoer
Beste Jan,
Baie dankie vir die resensie en baie dankie dat jul by ons gebly het. Dankie vir jul ondersteuning, dit was heerlik om julle te ontmoet en ons hoop om julle eendag weer in die toekoms te sien.
Dankie vir die kritiek oor die alarm, ons waardeer altyd positiewe kritiek sodat ons, ons dienste kan verbeter. Ons sal verseker na dit kyk.
Vriendelike groete,
Angela
Tania S - Apr 2022
Algehele gradering
Oulike gasvrou, en luukse plek.
The Calitz se terugvoer
Tania, baie dankie vir die oulike resensie. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete
Angela
Wilna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en goed versorgde eenhede.
The Calitz se terugvoer
Wilna, baie dankie vir die lieflike resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ek hoop om julle eendag weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Jurina V - Des 2022
Algehele gradering
Beste akkommodasie in Calitzdorp.
Lees meerGabrie M - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker.
The Calitz se terugvoer
Beste Gabrie,
Baie dankie vir die resensie. Dankie dat jully by ons gebly het, dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop om julle weer eendag in die toekoms te sien.
Ek wens julle voorspoed vorentoe.
Vriendelike groete,
Angela
Terry S - Sep 2022
Algehele gradering
Stopover on road trip.
Maddison-lee B - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely place.
The Calitz se terugvoer
Hi Maddison-Lee,
Thank you for the lovely review and thank you for supporting our business. It was lovely meeting you guys and would be a pleasure to accommodate you again in the future.
Wishing you all the best.
Kind regards,
Angela
Rita N - Mei 2022
Algehele gradering
Very friendly reception. Clean and neat rooms, braai area and kitchen/lounge. Beautiful place to stay.
The Calitz se terugvoer
Hi Marius,
Thank you for the lovely review. Thank you for staying at The Calitz. We truly appreciate the support.
It was lovely meeting you and we hope to see you again in the future.
Wishing you the best going forward.
Kind regards,
Angela
Yolande T - Aug 2022
Algehele gradering
A lot of attention to furnishings and a lovely entertainment and dining/ kitchen and braai area.
John B - Feb 2022
Algehele gradering
Comfortable.
The Calitz se terugvoer
Hi Jacqui,
Thank you for the review and thank you for letting us know about the WiFi, we apologise for that inconvenience.
We will definitely check into it. It was lovely having you and we hope to see you in the future.
Kind regards.
Thailia C - Des 2021
Algehele gradering
Beste oornag-akkommodasie.
Hendrieka F - Nov 2021
Algehele gradering
Gastehuis in veilige, stil en rustige omgewing.
Marni S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie stylvol, kamers groot, goeie linne en sommer net 5-ster.
Tharina C - Aug 2021
Algehele gradering
Ons bly altyd so lekker by The Calitz. Hulle is alles wat jy nodig het in 'n gastehuis.
Am D - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Marina F - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Wynand F - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
The Calitz se terugvoer
Baie dankie Wynand. Was lekker om julle te hê. Sal julle graag weer wil sien.
Arno E - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en ruim.
Matthys G - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgebly en het die netjiese en smaakvol versierde kamer geniet.
Lees meerZean V - Des 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf.
The Calitz se terugvoer
Hi Zean, Baie dankie vir die kommentaar. Ons waardeer posetiewe kritiek wat ons kan gebruik om dus kan ons ons dienste verbeter.
Vriendelike groete,
Angela @ The Calitz
Cindy P - Des 2020
Algehele gradering
Tastefully appointed accommodation.
Pieter L - Sep 2020
Algehele gradering
Beste van lekkeslaap ondervinding ooit
Loekie V - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendelike diens.
Rex Z - Mrt 2020
Algehele gradering
Good, comfortable, clean place to stay.
Elois V - Jan 2020
Algehele gradering
'n Absolute juweel. Ons het so lekker gekuier en sal beslis terug wees vir 'n langer kuier.
Johann S - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en baie mooi.
Diederick H - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en 'n baie vriendelike dorp.
Ismail E - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful and comfortable
Pieter V - Okt 2020
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het om veilig te oornag en lekker te slaap
Lees meerThe Calitz se terugvoer
Baie dankie Pieter, ons hoop om julle weer te sien.
Tinus K - Des 2019
Algehele gradering
The Calitz-gastehuis was top waarde vir geld.
Graham And Rose D - Nov 2019
Algehele gradering
Outstanding hospitality and a superbly appointed property.
Lees meerAlex F - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlikheid verblyf.
Andrew B - Aug 2019
Algehele gradering
Absolutely great.
Tharina C - Jul 2019
Algehele gradering
Dis die tweede keer wat ons in The Calitz bly en ons sal definitief weer daar bespreek.
Sondra H - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig!
Sunette B - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Natheley S - Mei 2019
Algehele gradering
This place is beautiful I would recommend this place to everyone.
Rudi F - Feb 2019
Algehele gradering
Beslis die moeite en geld werd!
Tiffany-amber R - Des 2019
Algehele gradering
Lekker.
Douw P - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en bekostigbaar.
Eunette S - Sep 2019
Algehele gradering
Ideaal vir 'n wegbreek!
Ian T - Mei 2019
Algehele gradering
Highly recommended!
Ronald B - Jan 2019
Algehele gradering
The environment was ideal to get away from the rat race of the city life.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die omgewing was ideaal om weg te kom van die gejaag van die stadslewe.
Ons het 'n wonderlike verblyf gehad en die gasheer Colleen was uiters vriendelik. Sterk aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Koos M - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Patricia H - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful and comfortable.
Hennie V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie tevrede.
Aneka R - Jan 2019
Algehele gradering
A lovely place to go and relax.
Desmond P - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Kobus K - Des 2018
Algehele gradering
Enige tyd weer!
The Calitz se terugvoer
Baie dankie Kobus vir julle pragtige resensie, dit was 'n groet plesier vir ons om julle te ontmoet.
Marius B - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik. Baie skoon. Uitstekende waarde vir geld.
Frizaan S - Des 2018
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike naweek gehad.
Henk P - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflike detail aan kos, gasvryheid, netheid en kraakvars warm bed in bibberweer.
Mericia L - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflike plekkie met goeie waarde vir geld.
Heidi G - Jun 2018
Algehele gradering
Altyd awesome.
Gottfried K - Feb 2018
Algehele gradering
We enjoyed Calitzdorp.
Meryl B - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Neels F - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en waarde vir geld weg van die hoofpad.
Helen B - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met die mooiste kamers.
Jacqueline R - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies.
Why D - Jun 2018
Algehele gradering
Amazing!
Niel G - Apr 2018
Algehele gradering
Modern with a touch of “old”.
Elbie H - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en lekker!
Ben R - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig - kan dit met vertroue aanbeveel.
Ettienne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtig en weggesteek van die hoofstraat af. Baie rustige atmosfeer.
Annewi V - Mrt 2018
Algehele gradering
Smaakvol, skoon en netjiese.
Cecilia V - Mei 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Andre C - Des 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Sonja V - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Anelize T - Des 2018
Algehele gradering
Als is net bietjie te vêr van mekaar af.
Mercia L - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Tania D - Des 2017
Algehele gradering
The Calitz het gevoel soos ons huis weg van die huis af.
Annemarie H - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Charl G - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en waarde vir geld!
Nic D - Nov 2017
Algehele gradering
Bo verwagting.
Linda C - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Lynette V - Okt 2017
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras om so 'n verblyfplek in Calitzdorp te vind.
Gina O - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
John C - Sep 2017
Algehele gradering
The rest and silence was greatly appreciated.
Margot B - Sep 2017
Algehele gradering
Lovely decor and exceptional breakfasts.
Deon S - Aug 2017
Algehele gradering
Alles was perfek en bo enige verwagtinge.
Margare D - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklik, modern, behulpsaam en vriendelik - wenpakket.
Rudi En Wenda L - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike, stylvolle verblyf van gehalte, danksy Charlie en Colleen wat uit hulle pad gaan om dit te bewerkstellig.
Lees meerHelena D - Jul 2017
Algehele gradering
Stylvol, onberispelik netjies, gasvry.
Lees meerMike D - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld wat netheid, vriendelikheid en algemene gasvryheid betref.
The Calitz se terugvoer
Beste Mike en Lorenza,
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was 'n plesier om gaste soos julle by The Calitz te akkomodeer. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Colleen en Charlie
Theresa M - Apr 2017
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Carina K - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekkerste gastehuis waarby ons in jare gebly het!
Alessandro P - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderful, and wonderful again.
The Calitz se terugvoer
Hi Alessandro,
Thank you so much for your lovely review. Our price will stay the same, so please come back and visit us again.
Kind regards,
Colleen and Charlie.
Debbie L - Mrt 2017
Algehele gradering
An amazing place to stay - Colleen and Charlie are divine.
Johan M - Jan 2017
Algehele gradering
Besonder netjies en mooi en moderne verblyf met 'n goed toegeruste kommunale kombuis en sitkamer.
Bernadine P - Jan 2017
Algehele gradering
Ek sal elke keer as ek Calitzdorp toe gaan daar bly.
The Calitz se terugvoer
Hi Bernadine,
Thank you so much for your review, we appreciate feedback from our guests. It was a pleasure to have you as our guest.
Hope to see you again when you come up this way.
Kind regards,
Colleen & Charlie
Pierre D - Jan 2017
Algehele gradering
Wêreldklas op Suid Afrikaanse grond.
The Calitz se terugvoer
Hi Pierre,
Wow, thank you for your very kind words, we truly appreciate it coming from a seasoned pro in the hospitality industry. We really enjoyed having you, Hendrik, Andre and Urs as guests. We hope to see you back in Calitzdorp soon.
Kind regards,
Colleen & Charlie.
Sonja L - Jan 2017
Algehele gradering
A contemporary gem.
Lees meerThe Calitz se terugvoer
Hi Sonja,
Thank you so much for your kind words, it is greatly appreciated. We are so happy that you enjoyed your stay. We hope to see you back in Calitzdorp soon.
Kind regards,
Colleen and Charlie.
Sophie B - Okt 2017
Algehele gradering
Beautiful place, very kind hostess.
Coenie C - Sep 2017
Algehele gradering
Verblyf was heerlik rustig en aangenaam. Colleen het moeite gedoen om jou verblyf hier 'n ervaring te maak.
Derick D - Mrt 2017
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en interessant.
Marius D - Des 2017
Algehele gradering
Puik gastehuis.
Jopie B - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende geriewe en wonderlike gasvryheid!
Elwin B - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
The Calitz se terugvoer
Hi Elwin, Vanessa, Kean and Aiden,
Thank you for your lovely review. We enjoyed having your beautiful family here, I haven't forgotten Aiden's biltong, and I hope to see you soon.
Kind regards,
Colleen and Charlie.
Susanna L - Des 2016
Algehele gradering
'n Fantastiese moderne plekkie.
Lees meerThe Calitz se terugvoer
Hi Susanna and the gang,
Thank you so much for your incredible review. We enjoyed you and your company so much, all of you, so outgoing and fun-loving. We hope to see you all back here for a "reunion".
Kind regards,
Colleen and Charlie.
Tory D - Des 2016
Algehele gradering
Welcoming, comfortable stop-over with plunge pool.
Lees meerThe Calitz se terugvoer
Hi Tory, Matt, Stacey & Oli,
Thank you so much for choosing the Calitz and your review. We have tried to contain the evilness of smoking to certain areas of the guesthouse to accommodate all of our guests needs, we apologize if this was offensive to you. so glad that you enjoyed the rusks which brought back good memories to you. Hope to see you back in Calitzdorp.
Kind regards,
Colleen & Charlie
Larraine P - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties!
The Calitz se terugvoer
Hi Larraine,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit baie. Dit was aangenaam om vir jou en George te leer ken. Ons hoop om julle in die nabye toekoms weer te sien.
Vriendelike groete,
Colleen en Charlie.
Waldo C - Des 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
The Calitz se terugvoer
Baie dankie Waldo, ons wardeer jou vriendelike woorde. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms in Calitzdorp te sien.
Vriendelike groete,
Colleen & Charlie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gertstraat 5, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang